Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Karoo

4.2 / 5  
volgens 7966 resensies
Lees regte resensies van Karoo van 7966 geverifieerde gaste.
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Karoo B&Bs

81 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Voorkeurvennoot
SPAAR 60%
VanafR1 500
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Oudtshoorn, Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant is gerieflike en bekostigbare verblyf op 'n werkende volstruisplaas. Visvang, 'n haas-en ponieparkie, speelparkie en Zipline, asook 2 swembaddens en talle ander aktiwiteite word aangebied...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Karoo

Aan die Oewer nooi jou uit om die gerief, rus en vrede van ons 3-ster-geriewe en puik diens te kom ervaar. Die gastehuis is op die oewer van die Sondagsrivier geleë, in 'n stil deeltjie van dié geskiedkundige dor...

Voorkeurvennoot
30% af Aanbod!
VanafR1 980
R1 386
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn, Karoo

Berluda Farmhouse and Cottages is ideaal geleë op pad na die Kangogrotte. Die pragtige en rustige Schoemanshoekvallei skuil tussen die Swartberge se voorheuwels en Berluda is slegs 20 km vanaf die beroemde Swartber...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
B&B in Calitzdorp, Karoo

Die Calitzdorp Country House is 'n pragtig gemeubileerde huis met oorspronklike kuns en oudhede, en 'n pragtige uitsig oor 'n vallei van boorde en op die majestueuse Swartberge. Dit is bekend vir sy rustigheid, luuk...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieu-Bethesda, Karoo

The Ibis Lounge bied akkommodasie in 'n Karoo-styl met 'n keuse tussen The Karoo Room, Amore Room of The Happy Room. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, 'n stort, elektriese komberse, verwarmer, waaier, toiletwar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Calitzdorp, Karoo

Hierdie bekoorlike gastehuis is geleë op 'n kleinhoewe in die Klein-Karoo aan die rant van Calitzdorp, 300 m van die hoofpad en 50 km wes van Oudtshoorn. Die gastekamers kyk uit oor 'n luisterryke tuin met 'n klom...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg, Karoo

Celtis Country Lodge is 'n luukse gastehuis in die Karoo Hartland-dorpie Middelburg. Geleë op die N9/N10, halfpad tussen Port Elizabeth en Johannesburg, en Johannesburg en die Tuinroete/Kaapstad, maak dit die ideal...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Karoo

Aloe Manor bied 4-ster-gegradeerde verblyf-opsie, 'n lieflike toevoeging tot die gastehuisbedryf in Oudtshoorn. Dit is in 'n rustige area met min verkeer geleë. Die argitektoniese wonder van hierdie instansie is da...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
B&B in Noupoort , Karoo

Breaking Dawn is langs die N9 tussen Johannesburg en Kaapstad/Die Tuinroete. Ons bied die ideale oornagverblyf. Ons gastehuis is pragtig, huislik en word omring deur berge in die middel van die Karoo. Die sonsopko...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Karoo

Earthbound Gastehuis in Oudtshoorn bied 4-ster B&B-verblyf in die Klein Karoo en naby die Tuinroete. Dit is in 'n stil en veilige omgewing en bied stylvolle, ruim kamers met alle nodige geriewe, asook vriendelike pe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Kimberley, Karoo

Kimberley se Horseshoe Inn is stapafstand van die nuwe Diamond Pavilion Mall en sowat 10 minute van Kimberley se Groot Gat geleë. Daar is gereelde konferensies en funksies by Horseshoe Inn en dit kan gaste se parke...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense
B&B in Carnarvon, Karoo

Zeekoegat Country House skuil op 'n wolplaas in die hartjie van die Karoo. Dié plaas is presies halfpad tussen Vosburg en Carnarvon op 'n Karoo-grondpad en is 'n wonderlike opsie vir diegene wat die stilte en oopte...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Steynsburg, Karoo

KaiKai B&B is in Steynsburg in die Oos-Kaap geleë en bied verskeie keuses van gerieflike kamers vir ons gaste aan. Gaste kan in een van 6 kamers bly: enkelkamers, dubbelkamers of 'n gesinskamer. Al die kamers het ...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Klein-Karoo, Karoo

De Kombuys is 'n omgewingsvriendelike plaas net 3 km van die wêreldbekende Kangogrotte af. Die verblyf bied rus en vrede in 'n pragtige omgewing en is ideaal vir gaste wat die kultuur van 'n organiese plaas wil erv...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Britstown, Karoo

Elsa's @ 27 is 'n ou Karoo-huis in die dorp wat uit die 1950's dateer, en is gerestoureer in 3 en suite-slaapkamers, elkeen met sy eie privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad of beide. Elke kamer be...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Beaufort-Wes, Karoo

Biffie's Cottages is in 'n stil en veilige area in Beaufort-Wes geleë en bied 2 identiese tuinkothuise wat baie na aan die middedorp is. Kothuis 1 het 2 enkelbeddens en Kothuis 2 het 'n dubbelbed. Elke kothuis het...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
B&B in Calitzdorp, Karoo

Karoo Life Bed and Breakfast is in die Suid-Afrikaanse Port-hoofstad Calitzdorp op die bekende Roete 62 geleë. Dit is die langste wynroete ter wêreld en slegs 'n uur se ry van die Kango-grotte en Tuinroete af. Ka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos B&B bied gerieflike verblyf in 'n Karoohuis wat pragtig opgeknap is en in 'n ontwerperstuin in die rustige dorpie Graaff-Reinet geleë is. Verblyf word aangebied in 6 smaakvol versierde en suite-slaapk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Calitzdorp, Karoo

Klokkies B&B is net 3 km buite Calitzdorp geleë en beskik oor pragtige kamers vir 'n rustige kuier. Gaste kan Kamer 1 of Kamer 2 bespreek. Die kamers het elkeen 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Karoo

Soos wat uit ons naam afgelei kan word, is ons verblyf 'n spanpoging deur Beau and Imelda, om die beste moontlike diens aan ons gaste te bied en te verseker dat hulle hul verblyf sal onthou. Beau & I is in die hartj...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 20

Welkom by die Karoo B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Karoo akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Karoo akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za