Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Karoo

4.2 / 5  
volgens 8721 resensies
Lees regte resensies van Karoo van 8721 geverifieerde gaste.
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Karoo Gastehuise

327 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
SPAAR 30%
VanafR900
R630
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Karoo

Aloes Guest House is aan jou regterkant, net soos jy Middelburg binnekom met die N9. Ons besprekings en ontvangs vir Aloes Guest House se gaste word gedoen by ons hoofkantoor by Celtis Country Lodge. Ons vriendelike...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie is in 'n stil woonbuurt in Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë. Die eiendom is 2 km vanaf die N1-hoofweg. Verblyf word in 3 eenhede gebied wat elk toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, te...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes, Karoo

Donkin Country House is 'n luukse 3-ster-gastehuis in Beaufort-Wes, 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die hoofstad van die Karoo bekendstaan. Die area is bekend vir sy historiese besienswaardighede en wandelroetes. Dis...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 425
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Beaufort-Wes, Karoo

Meyerspoort is 'n plaas wat 50 km vanaf Beaufort-Wes geleë is. Dié plaas spog met asemrowende uitsigte en gerieflike verblyf. Dis in die hartjie van die Karoo waar derduisende sterreliggies saans in die hemelruim ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert, Karoo

Casa Milorca is 'n 19de eeuse gastehuis in die hartjie van die historiese dorp Prins Albert. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die dorp geleë. Casa M...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover, Karoo

Karoo Uitsig bied gastehuisverblyf in die rustige Karoodorpie, Hanover. Dit is die enigste huis in Hanover wat 'n regte windpomp het, en dit bied 'n pragtige uitsig oor die Karoo-bossies van die stoep af. Daar is 4...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes, Karoo

Kingwill's Guest House bied gerieflike akkommodasie in 4 kothuise wat in die laat 1800's gebou is. Die kothuise is onlangs opgeknap om 8 smaakvolle en suite-kamers te bied. Kingwill's Guest House is in die dorp Vict...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Karoo

Aan die Oewer nooi jou uit om die gerief, rus en vrede van ons 3-ster-geriewe en puik diens te kom ervaar. Die gastehuis is op die oewer van die Sondagsrivier geleë, in 'n stil deeltjie van dié geskiedkundige dor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

Cathy's Guest House is in die hartjie van Cradock geleë, naby restaurante, winkels en al die hoofroetes. Die huis is 150 jaar oud en versier in die tipiese styl van daardie era, met hope antiekware deur die huis. ...

Vanaf
R596
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes, Karoo

Garden Corner Guesthouse is 'n intieme gastehuis in 'n stil buurt in Beaufort-Wes geleë, 'n dorpie waar gaste opnuut geïnspireer sal word deur die sonsopkoms en sonsondergang oor die ongerepte Karoo-vlaktes. Elke...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Karoo gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Karoo akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Karoo akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za