Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Karoo

4.2 / 5  
volgens 9558 resensies
Lees regte resensies van Karoo van 9558 geverifieerde gaste.
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Karoo Wildsplase

56 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
SPAAR 60%
VanafR1 750
R700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Oudtshoorn, Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant is op 'n volstruisplaas aan die voet van die Swartberge in Schoemanshoek. Verblyf is beskikbaar in selfsorg-eenhede, luukse kothuise langs die dam en luukse tentverblyf op die rivier-o...

Naweek-aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR5 700
R3 800
per nag, vir 15 mense
Wildsplaas in Transgariep, Karoo

Kareeplaas is op 'n beesplaas sowat 30 km vanaf Gariepdam en is net 23 km vanaf die N1. Die huis is teen die voet van die 'n heuwel gebou en bied 'n asemrowende uitsig oor die vlaktes. Die huis het slaapplek vir 1...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R755
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Beaufort-Wes, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve is 'n werkende wild- en gasvryheidsplaas net 8 km vanaf Beaufort-Wes. Dit bied gerieflike verblyf aan 'n oornaggas asook 'n onvergeetlike ervaring vir 'n gesin of vakansieganger. Gaste kan...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon is 'n moderne, doelgeboude blyplek in Nieu-Bethesda. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat hier kom kuier op pad iewers heen hier oorslaap. Die akkommodasie bestaan uit 2 selfsorg...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 460
R1 168
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oudtshoorn, Karoo

Riverside Guest Lodge skuil aan die oewer van die Grobbelaarsrivier in Oudtshoorn se middedorp, 2,7 km van die Cango Wildlife Ranch af. Die Swartbergpas is 28 km ver en daar is verskeie besienswaardighede in die omt...

Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Beaufort-Wes, Karoo

Lemoenfontein lê in die hart van die Karoo, teen 'n agtergrond van die majestieuse Nuweveldbergreeks met uitsigte oor Beaufort Wes en die wye Karoovlaktes. Dié pragtige lodge is op die oop vlaktes van die Suid-Afr...

Vanaf
R1 480
per nag, vir 2 mense
Lodge in Colesberg, Karoo

Kuilfontein Stable Cottages and The Paddocks is in Colesberg in die Noord-Kaap en die area is bekend vir sy voetslaanroetes, museums en ikoniese besienswaardighede soos Doornkloof Reservaat, Anglo-Boere-oorlog-terre...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gariepdam, Karoo

Waschbank River Lodge is 'n asemrowende plek aan die oewer van die Oranjerivier. Gaste wat hier aanklop word dadelik oorval met die strelende geluid van die immer-kabbelende waters. Waschbank is nie net die perfekte...

10% af Aanbod!
VanafR1 700
R1 530
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tsitsikamma, Karoo

Baviaans Lodge is vir liefhebbers van die natuur, die wildernis en vrede. Baviaans Lodge is die voorste wilderniswegbreek lodge direk op die grens van die Baviaanskloof Wêrelderfenisgebied. Die lodge se afgeleë l...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sutherland, Karoo

Rogge Cloof Privaat Natuurreservaat is net 15 km vanaf Sutherland en is in 'n geregistreerde Biosfeer-reservaat met wild en jagluiperds wat vrylik rondloop. Rogge Cloof bied verblyf in eenhede wat alle maaltye insl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Karoo wildsplase blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Karoo akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Karoo akkommodasie soek. Wanneer jy die beste wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]