Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.
"Beskikbare inligting by die gastehuis oor omliggende aktiwiteite sal goed wees. Soos plekke om te eet, toeruste-aantrekkings ens."
"Not a long holiday destination but perfect to relax after a long road trip. "
"Richmond is 'n lieflike Karoodorp en ook 'n boekedorp. Woon elke jaar die Boekbedonnerdfees by aan die einde van Oktober. Draai af van die N1 en jy word dalk heerlik verras."
"Vosburg is 'n skoon en baie netjiese Karoodorp wat goed in stand gehou word."
"Pragtige skoon dorp met verskeidenheid winkeltjies, pragtige historiese geboue en ander besienswaardighede. Ons het te alle tye veilig gevoel in die dorp."
"Vir iemand wat graag olywe en olyfolie gebruik was dit nog altyd pragtig. Besoek graag die dorp."