Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.

Port Nolloth, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Eerste besoek daar en slegs 2 dae. Weer was aaklig, miskien beïnvloed dit my besluit om nie weer daarheen te gaan."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"Blommekykparadys einde Augustus."

Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis

"Goeie wegtrekpunt vir blomme-besigtiging."

Soebatsfontein, Noord-Kaap

Soebatsfontein Guest Lodge

"Klein dorpie. Niks winkels en moet brandstof en nodige kos by Kamieskroon of Springbok gedoen word. Letterlik net 'n saambly-gemeenskapdorpie."

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Dit is 'n rustige oornagplek."

Springbok, Noord-Kaap

Hananja Lodge and Restaurant

"Redelik goed geplaas vir blommetoer, maar vêr uit die dorp."

Augrabies, Noord-Kaap

De Oude Stoor Gastehuis

"Augrabies is pragtig, veral na 'n goeie reënseisoen."

Kenhardt, Noord-Kaap

Kenhardt Hotel

"Besoek aan die hotel is 'n moet!"

Keimoes, Noord-Kaap

The Overlook

"'n Klein dorpie wat beslis die moeite werd is om te besoek."

Kathu, Noord-Kaap

Lavender Lane Guest House

"Klein plekkie, met 'n lekker groot winkelsentrum."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"As jy die Karoo besoek is Victoria-Wes 'n lieflike mooi Karoodorpie. In vergelyking met Loxton en Frasersburg is dit 10 keer beter. Probeer die Karoux-restuarant en die Appolo-teater."

Noord-Kaap

Leeuriet Gasteplaas

"Ons het die Noord-Kaap se natuurskoon en mense geniet."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Valle Guesthouse

"Lovely area just 2 km from the Augrabies National Park entrance. Will definitely stay there again."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Bedrock Lodge

"Dit was goed om Port Nolloth te sien, ’n mooi dorpie."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Kroon Lodge

"Kliphuis Kombuis is a nice restaurant. "

Calvinia, Noord-Kaap

Hantam Huis/Lodge 3

"Nice little town and clean."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Eerste keer wat ons daar was en dit is 'n oulike plek. Sal dit weer besoek."

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages

"Lekker oornagplek op pad Weskus toe."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Oudeklip Gastehuis

"Mens lees nou agterna van al die dinge rondom Niewoudville wat dalk sou help as mens dit voor die tyd geweet het. Miskien wanneer mens die besprekings doen net ’n kort nota van besienswaardighede ."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Groot jammerte dat die kreeffabriek se geboue nie omskep word in huisvesting of toeriste attraksie nie, dit sal werkskepping meebring vir die gemeenskap."

Kathu, Noord-Kaap

Kalahari @ Kathu Gastehuis

"Kathu is a good stopover option on the route to Upington or Kgalahadi."

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"Mooiste, skoon dorpie met baie vriendelike inwoners. Sal weer daar oorbly."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"Geen brandstof op Sondag beskikbaar nie."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Smurfs Den

"Gaan draai beslis by die Fed Turner Museum."

Blad
Blad 112 - Wys 3331 tot 3360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang