Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Ben Fleur, Ontsnap Uit Johannesburg
Kalahari Guest House"Die verkeer was 'n bietjie besig in daardie omgewing."
Menlo Park, Ontsnap Uit Johannesburg
3rd Street Cottage"Alles bymekaar. Eetplekke, inkopies en vermaak in 'n neutedop."
Die Bult, Ontsnap Uit Johannesburg
Dream Stop Guest Rooms"Voedselwinkels is maklik bereikbaar, verder was daar nie 'n behoefte om ander winkels te besoek nie aangesien ons net oornag het."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Die brul van leeus, die lag van hiënas en roep van 'n jakkals vul mens met 'n oer-verlange. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Baie lekker wegbreek naweek en naby Pretoria, maar as jy soontoe gaan om die Groot 5 te sien sal ek eerder die Krugerwildtuin aanbeveel. Die bedrag wat jy moet betaal om deur Dinokeng te ry is ook bietjie baie plus nog R40 per persoon. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Lekker naby vir 'n naweekwegbreek van die besige stad. Skoon, veilig en alles wat jy nodig het vir 'n rustige bosvakansie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Mistique Waters"Gaan loer gerus in by Hoi Polloi-restaurant. Het ure lank rustig hier gekuier en baie lekker geëet! Die staptog in die koepel was die kersie op die koek van ons besoek."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"If you are looking for a wildlife experience similar to the Kruger National Park then Dinokeng is not for you. The animals are scares and the landscape remains the same for most of the drive. The roads and map do not correspond and you can easily get lost the first few times that you go. The picnic sites are well maintained and worth a visit. I definitely recommend Dinokeng for a short break away from the city. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
KwaThabisile Game Lodge"I like the area as I see it always when I travel to Limpopo. "
Erasmuskloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Cosy Cottage"My seun het my die nuwe Menlyn Teater gaan wys en die hotel met die balcony waar jy 'n drankie kan geniet (soos in New York). Bly ons land bou en beweeg aan na die toekoms. Baie mooi area en ek het veilig gevoel daar."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"We loved the hiking up the mountain. Though we finished with tears (LOL) we had so much fun and African island was a blast."
Deneysville, Ontsnap Uit Johannesburg
51 Wendy Street"The stay was good but do not say you have a swimming pool onsite when you do not."
Brooklyn, Ontsnap Uit Johannesburg
Guesthouse @ 31 Murray"Lekker woonbuurt met interessante restaurantjies en galerye."
Wonderboom, Ontsnap Uit Johannesburg
The Crooked Forest"Pragtige skoon deel van Pretoria. Sal dit enige tyd aanbeveel."
Groenkloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Spacube Luxury Suites and Spa"Baie sentraal en 'n rustige omgewing."
Mogwase Unit 4, Ontsnap Uit Johannesburg
Vicky's Bed & Breakfast"It’s a calm environment but it would be helpful to have Taxify or Uber since a lot of people travel to sun city."