Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Goeie toergids by ou Tronk en die dorp het heelwat geskiedenis wat interessant is."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Over Karoo Inn"Meeste mense spandeer net een aand daar. Eintlik is daar meer om te sien, volgende keer sal ek 2-3 aande wil bly."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Honeyrock Cottages"Such a beautiful, friendly town. Value for money and very quaint."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Simply Yzer Self-catering Apartments"Die restaurante maak vroeg toe."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Romantica Studio"Lovely and beautiful place and the people are very friendly."
"Pragtige dorpie, baie vriendelike mense, lekker plek om net weer te gaan asemskep van die besige daaglikse lewe."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beit Zata"Elandsbaai is meer 'n plek vir lekker by die see en ontspan."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
15 Slakkepas"They can maybe get more bigger shops like Spar, Pick & Pay and maybe a pharmacy. But otherwise it's a nice place."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Misty Waves Boutique Hotel"Hermanus is die aangewese plek vir 'n rustige vakansie."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Bleu Cobalt Cottage"Maak seker dat jou verblyf op Franschhoek lank genoeg is. Doen minstens een van die roetes met die wyntrem en sorg dat julle 'n minimum van twee dae het om net in en rondom die dorp rond te ry en al die mooi plekke te besoek. Voorwaar 'n bestemming wat mens herhaaldelik kan besoek!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Skilpadjie"Absoluut stunning. Sal enige tyd daar gaan bly as ek kon!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Speedo's en Crocs"Struisbaai is 'n rustige kusdorp waar mens alles wat jy nodig het kan kry en lekker ontspan."
"Skoon, netjies, veilig en skilderagtig mooi, beslis een mooiste dorpe in ons land."
"Rustige kusdorpie met eindelose strand, getypoel, rotse, duine, riviermond en rivier. Ietsie vir almal."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Shack"Heerlike vars seekos gekoop in die hawe wat ons in die aand by Sea Shack gemaak het. Die vars mossels is 'n moet. Die opgradering in die hawe met winkels en restaurante is 'n groot pluspunt vir die area."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Christofphs Guesthouse"There is not much options in terms of food, you will need to drive to close towns for better options."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Leegle"Nice and close to Franskraal, quite a bit to enjoy in Gansbaai, lovely location."
Wolseley, Ontsnap Uit Kaapstad
Koraalboom Gaste Akkommodasie"Daar is nie regtig iets vir ouer mense om te doen, behalwe restaurante en wynlandgoedere in die omliggende dorpe nie. Vir die jongeres is daar staproetes en perdry. Vir groepe motorfiets-entoesiaste is dit 'n ideale oornagdorpie tydens 'n wegbreeknaweek."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Suné's Self Catering"Naby aan verskeie goeie wynkelders soos du Preez, De Wet, du Toitskloof ens."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Alambra Beach House"Was nie regtig in Gansbaai self nie, maar in Franskraal. Franskraal is skoon en netjies. Het baie gehou van die piekniekareas langs die see. Gansbaai is naby genoeg om kosinkopies te doen. Het heelwat plekke om in die area te besoek."
"Witsand is awesome. Kry altyd vis. Al woon ons waar ons visvang, sal ons kuierplek altyd Witsand wees."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Albatros"Lieflike restaurante. Die Seekat vir sushi, Blikkies vir pizza en die heerlikste vis op die kaap. Stonefish-gallery en Jêm en Pantoffels vir geskenke is besonders. Naby genoeg aan Kaapstad vir ’n vinnige wegbreek."