Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

De luxe @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

"So baie geskiedenis en mooi geboue. Sal graag meer tyd daar wil spandeer"

Kaapstad, Wes-Kaap

Meerlust 12

"Pragtig en sal vir enige iemand aanbeveel."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Manatoka

"Dit het gevoel of ons in Griekeland vakansie hou."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Seemeeu

"Great place with lots to do."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Betty's Retreat

"Perfect for relaxing, however, not much to do in the area. Need to drive to surrounding areas for site seeing."

Bettysbaai, Wes-Kaap

4514 on Ixia

"Tranquil and safe environment."

Agulhas, Wes-Kaap

Liten Stjärna

"Beautiful, friendly and peaceful destination."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Beach Villa

"Cape Town remains one of the best holiday destinations in South Africa."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Daar is heelwat te doen in die omgewing en dit is 'n pragtige en rustige omgewing."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Nautica 505

"Ons het Mosselbaai geniet. Die stande was baie lekker en skoon gewees. Daar is baie besienswaardighede in en om Mosselbaai."

Agulhas, Wes-Kaap

Bloublasie Struisbaai

"Mooi kusdorp vol verrassings met lekker eetplekke wat Struisbaai aanvul."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Arendsig Farmhouse

"Daar is baie aangename restaurante met kinderspeelplek."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lambert's Bay Seafront

"Wens ek sien elke dag sulke vriendelike mense."

Paternoster, Wes-Kaap

Aloha 2

"Paternoster is 'n pragtige dorp en die strande is baie mooi en stil. Die een deel van die hoofstrand kan wel doen met bietjie opruim - daar was glasstukke en rommel by die deel waar die bote uitkom. Koop maar liefs meeste van jou kruideniersware op Vredenburg, want alhoewel die winkels op Paternoster meeste belangrike items aanhou, is dit soms baie besig en beknop en die opsies is maar beperk. Die dorp het heerlike restaurante, maar onthou om betyds te bespreek in vakansies. Ons gunstelinge met twee klein kinders was Voorstrandt en Seekombuis."

George, Wes-Kaap

Pollocks Place

"Within driving distance of other nice travel destinations like Knysna, Sedgefield and Mossel Bay."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Kariza

"Value for money. The most beautiful place I've ever seen. Safe and clean. Will definitely go back to Yzerfontein."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Altyd Lekker

"Beaufort-Wes is altyd ons gunsteling dorp om oor te slaap."

Swellendam, Wes-Kaap

Aanhuizen Guest House

"Dit was baie lekker om daar te oornag."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Ohana Self Catering

"Beperkte strandarea en aktiwiteite vir kinders."

Bonnievale, Wes-Kaap

Beausoleil

"Mooi dorp en baie om te bekyk."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

The Country Garden

"Stop op elke dorp en gesels met 'n inwoner."

Hermanus, Wes-Kaap

38 on Westcliff

"The area is amazing."

Kaapstad, Wes-Kaap

Makanaka Vakansie Woonstel

"Cape Town is a city full of culture and history and there's always something new to discover. A must visit holiday destination for the whole family."

Hermanus, Wes-Kaap

Hermanus Beach Club 271 Westcliff

"An absolutely wonderful town to visit, so many attractions, stunning beaches, walks, restaurants and shopping. Will definitely visit the town again."

Kaapstad, Wes-Kaap

Just Unwind

"Great place and very relaxed atmosphere. Good for stopovers or just to unwind."

Saldanha, Wes-Kaap

La Capitaine

"Ek sal gerus weer in Saldahna vakansie gaan hou."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Ons Karoo Plaas

"Sal dit strek aanbeveel. Ry stadig en geniet die natuur."

Paarl, Wes-Kaap

Mooi Bly

"Fantastic, but very hot in December."

Blad
Blad 165 - Wys 4921 tot 4950
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang