Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Wens daar was meer dinge om te doen en plekke om te sien in en om Lambertsbaai. Tensy daar is en mens is net nie bewus daarvan."
"Ek is gebore in Oudtshoorn so ek ken die omgewing baie goed. Ons het plek gesoek vir 10 gaste vir my 50ste verjaarsdagnaweek en Ravenscliff het al behoeftes gepas."
"Die omgewing is regtig sprokiesmooi, maar die verblyf regtig onder standaard. "
"Dis 'n oulike klein vakansiedorpie, kom net voorbereid daar is nie veel te koop nie, net 'n klein kafee. "
"Such a beautiful village with lots of restaurants and pubs and beautiful scenery. "
"Baie mooi en lekker plek as jy van als wil wegkom. Ek het dit baie geniet. Selfs al gaan jy net vir visvang of vir afskakel is dit die plek."
"Agulhas en die omgewing is ongelooflik mooi en ons het die besienswaardighede van die omgewing geweldig geniet."
"Hopelik sal meer interessante eetplekkies en winkeltjies die lig sien in die toekoms. Heerlike wegbreek uit 'n besige samelewing."
"Daar is soveel winkeltjies en wynplase wat nog moes besoek word - sal weer moet gaan!"
"Was my eerste besoek aan Piketberg, asook oornag en dit was verbasend oor die vriendlikheid van mense. Sal defnitief meer wil sien by my volgende besoek."
"Hermanus is an awesome town to visit. Friendly people that assist you where needed. Location of my stay was awesome."
"Lamberts Bay was disappointing as a destination. Although the beach was lovely, the small town was not inviting with few dining options."
"Dit is 'n plaasdorpie en nie veel om te doen nie. Het maar wyn proe gedoen en bietjie gaan stap."
"'n Heerlike rusplek met soveel te sien en te doen. Meer as wat ons verwag het. Ons moes eintlik nog 2 dae ekstra gebly het."
"Calitzdorp is 'n klein dorpie en 'n goeie keuse as jy 'n Klein-Karoo-dorpervaring wil hê."