Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18181 resensies.
Sarah H. - 16th July 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Stunning wine farms to visit and very friendly community.
Johanita S. - 16th July 2019
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
'n Klein, maar baie lekker dorpie.
Johan B. - 16th July 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Baie interessante plekkies om in rond te snuffel, en baie eetplekkies en koffiewinkels, maar lekkerste om vir kilometers op 'n wandelpad teen die see te kan stap en veilig te kon voel.
Deon W. - 16th July 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dis 'n romantiese kusdorpie. 'n Regte gem van 'n plek.
Caela A. - 16th July 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Amelia O. - 16th July 2019
staying in Reebok, Wes-Kaap
Skoon strande en vriendelike mense.
Lisa H. - 16th July 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
So much to see and do.
Diaan D. - 16th July 2019
staying in Porterville, Wes-Kaap
Klein, stil dorpie.
Riaan G. - 16th July 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
'n Stil en pragtige plek.
Glenda . - 16th July 2019
staying in Bellville, Wes-Kaap
Good location.
Cindy N. - 16th July 2019
staying in Ashton, Wes-Kaap
Ashton is 'n oulike dorpie met baie om te sien en doen, veral om 'n glasie wyn! Die mense in die gebied is oor die algemeen baie gasvry en vriendelik.
Dianah G. - 16th July 2019
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Baie lekker plattelandse dorp met al die nodige fasiliteite en gerieflik naby aan die strandoorde.
Anton V. - 15th July 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Veiligheid en onwettige kreefsmouse maak afbreek aan die dorp.
Luzelle M. - 15th July 2019
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Ons het nie baie tyd in Clanwilliam self deurgebring nie, maar het drie keer daar gaan eet. Eers by 'n gastehuis met die mooiste interessantste tuin en toe weer by 'n padstal en laastens by 'n restaurant met 'n oulike winkel vir snuisterye. Dit was drie uiteenlopende, maar goeie ervarings. Ons het nie die teefabriek besoek nie, wat dalk 'n goeie idee is vir 'n volgende keer. Ons het Clanwilliam agtergelaat met 3 pare rooi vellies en wag nog vir die regte geleentheid om hulle te dra!
Elize P. - 15th July 2019
staying in Reebok, Wes-Kaap
Lieflike en skoon omgewing.
Calvin H. - 15th July 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Will definitely visit again.
Gert K. - 15th July 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Baie mooi kusdorpie.
Michelle U. - 15th July 2019
staying in De Nova, Wes-Kaap
De Nova is a quick drive from the beach and close to all amenities and walking distance to a shopping centre close by.
Isabel D. - 15th July 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson bied baie vir enige besoeker.
Tersius L. - 15th July 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Dit is 'n mooi dorp en baie om te doen. Die mense is vriendelik.
Lezanne V. - 15th July 2019
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Was 'n fantastiese Bastille-feesnaweek gewees!
Stephny J. - 15th July 2019
staying in Glentana, Wes-Kaap
Dis 'n vriendelike en skoon dorp. Baie sentraal geleë van George en Mosselbaai.
Herman O. - 15th July 2019
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Lovely beaches and walks and there are many wonderful places in the area within an easy driving distance.
Betsie D. - 15th July 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Dit is een van my en my eggenoot se gunstelingplekke om vir 'n wegbreeknaweek te gaan bly.
Anthonie B. - 15th July 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Tulbagh self bied meer as wat ek voor beplan het en sal meer as 'n naweek vat om als te sien en te beleef.
Denise H. - 15th July 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Pragtige bestemming!
Maynard V. - 15th July 2019
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Sal beslis weer terugkom.
Delius V. - 15th July 2019
staying in V & A Waterfront, Wes-Kaap
World class.
Barbara H. - 14th July 2019
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Wonderlik - warm bronne, staproetes, blomme. Vriendelike mense, rustige dorp. Net baie besig en vol op naweke.
Lorette R. - 14th July 2019
staying in De Rust, Wes-Kaap
Fantasties.
Liezl C. - 14th July 2019
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Pragtige omgewing van die Kaap!
Lucinda R. - 14th July 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
The people of Tulbagh were friendly and helpful. They are proud of the town and willing to share the information. Kerkstraat in Tulbagh has a wealth of information and interesting goodies to buy. We enjoyed spending a number of hours there.
Liezel L. - 14th July 2019
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Probeer gerus Kraakvars Restaurant vir eg SA-geregte en bier.
Alet V. - 14th July 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Ek glo nie ons sal weer Paternoster besoek nie, a.g.v die veiligheid. Dit is jammer, want dis 'n baie mooi dorpie!
Natalie W. - 14th July 2019
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
ZAR is the best place to go eat out: food amazing and lovely setup.
Johan V. - 14th July 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Rustige dorp, vriendelike mense. Meer as behulpsaam om rigting aan te wys en inligting oor die dorp te gee. Kango-grotte is 'n moet om te gaan sien.
Carina B. - 13th July 2019
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Calitzdorp is lekker vir etes en rondsnuffel, maar ek sal buite die dorp bly om die besonderse Swartberge te kan waardeer.
Hermann P. - 13th July 2019
staying in Glentana, Wes-Kaap
Glentana is magic, don't pass it!
Harry D. - 13th July 2019
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Gerieflike oornagplek wat meer as een dag se aandag verdien.
Nicolette F. - 13th July 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
So baie om te sien en doen in Oudtshoorn, veral ook vir die kinders.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za