Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16603 reviews.
Heidelberg, Escape From Cape Town
Lemon Tree Cottage"'n Regte plattelandse cosy dorpie vol geskiedenis."
Struisbaai, Escape From Cape Town
South Point Self Guest Lodge"Die hele Arniston-Struisbaai-Kaap-Augulhas-area is 'n baie aangename toeristebestemming."
Bot River, Escape From Cape Town
Endless Vineyards at Wildekrans Wine Estate"Sal graag hier wil bly."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Elandsbaai Trust"Elandsbaai is 'n plekkie waar jy jouself kan gaan vind. Ongerepte natuurskoon."
Worcester, Escape From Cape Town
Audrey's Vineyard Cottage & Homestead"Die Nuyvallei waar ons was is ongelooflik mooi."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages"Ons is mal oor Swellendam. Op hierdie toer het ons min tyd in Swellendam self gespandeer, want Swellendam is baie sentraal en ons het dit as basis gebruik vir dagtoere na Malgas, Barrydale, Riversdale en die Robertson-wynroete. As jy net een keer gaan uiteet, maak dit Die Drostdy. Manjifiek! Heerlike kos, lekker wyn en die vriendelikste eienaar- en kok-kombinasie suid van die ewenaar! Die dorp self is so cottagy cute, dat jy sommer net van een straat na die ander kan dwaal en jou verkyk aan die pragtige ou huise en tuine. As Melkbosstranders, is dit lekker naby genoeg vir 'n twee-nag-kuier. Ons sal beslis terugkom."
Montagu, Escape From Cape Town
Kogman & Keisie Guest Farm"Love this dorp! Will be back to explore the hikes."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
83 Dassen Island"Die dorp is skoon en rustig. Lekker veilig om rond te loop en baie drawwers, oud en jonk op straat dus geskik vir buitelewe."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyton Lodge"Baie mooi, rustig, verskeidenheid restaurante, oulike winkeltjies."
Paternoster, Escape From Cape Town
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Probleem met die kreefverkopers, is baie lastig. In geheel 'n uitstekende vakansiebestemming. Asemrowende sonsondergange. Lieflike strand. Goed geleë restaurante."
Paternoster, Escape From Cape Town
La Baleine Beach House Collection"Always perfect destination because of the variety of restaurants and coffee shops in that little village."
Velddrif, Escape From Cape Town
Quay West"Rustige dorpie om te ontspan en weg te kom van die besige lewe."
Greyton, Escape From Cape Town
51 Park Greyton"Die huis is baie mooi, met net die beste in. Die yskas is net te klein vir 6 mense. Ons kon nie eers 'n pakkie ys in vrieskas kry nie. Die braai-area kort ook aandag en moet meer bruikbaar gemaak word. Verder was dit baie lekker, en Greyton is 'n heerlike dorp met baie vriendelike inwoners."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Mountain Dew Guest Rooms"Beautiful town to visit if you really want to spend beautiful quality time."