Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Manor"Rustigheid van self en die ideale plek om te ontspan en jou batterye te herlaai en bietjie te lees."
Swellendam, Escape From Cape Town
Wildebraam Berry Estate"Die pragtigste dorp, met soveel lekker eetplekke, die berge is superspesiaal. Ons kom weer."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Cottage"Pragtige dorpie. Besoek gerus die grot en geniet heerlike middagetes by die Arniston Hotel. "
Die Boord, Escape From Cape Town
Leafy Lane Cottage"Ligging van Die Boord ten opsigte van inkopies, Volkskombuis restourant en Stellenbosch middedorp is perfek."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Country House"Getroude pare moet te alle tye dubbelbeddens kry, en nie twee enkel beddens soos wat ek en my man gekry het nie."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Absolute Beach"Brittaniabaai is 'n juweel, dit voel. Of mens op 'n eiland is!"
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Woonstel"Het nie geweet dat Onrus 'n lekker swemstrand loopafstand van Sandbaai het nie. Al die pad Hermanus toe gery."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Tulbagh Mountain Cabin"Goeie wynroete maar nie veel restaurante nie. "
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Brandwacht is 'n voorstad heel buite die Stellenbosch middedorp. Dis ideaal vir iemand wat sy eie vervoer het en rustigheid soek. Niks is stapafstand nie, maar dis hoe ek dit verkies het. Stellenbosch raak besig en Brandwacht is weg van al die verkeer en besigheid van Stellenbosch. Van die eiendomme, insluitend Feel@Home, is baie mooi."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaijaiki Country Inn and Restaurant"Ons gunsteling vakansie plek in die Weskus."
Robertson, Escape From Cape Town
De Hoop Cottages"Route 62 drankwinkel 'n moet stop in Ashton naby Robertson. Die manne daar ken hul drank!"
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Klein, maar ongelooflik oulik."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aviento Guesthouse"Aviento sal ek vir enige iemand aanbeveel. Dit was lekker rustig, netjies en die gasvrou baie oulik. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 3"Pragtige strande. Net die kreefverkopers wat lasposte is."
Agulhas, Escape From Cape Town
The Gift"Agulhas het iets van alles, dis naby Struisbaai wat 'n lekker strand het. Sal definitief aanbeveel."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Whale Tale Villa"Peaceful. Quiet. Visiting the lighthouse is a must. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Swept Away Guesthouse"Die restaurante moet asb. later oop bly. Dit is 'n baie stil en rustige dorp. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Place"Voorstrand Restaurant was 'n groot wenner. Lekker atmosfeer, 'n strand en see uitsig en fantastiese lekker kos!"