Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Vleesbaai, Wes-Kaap

Lekker Lê

"A wonderful location if you want to have a relaxing holiday."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Aloe Villa

"Baie om te doen deur die nag, maar na 17:00 niks. So kies 'n ordentlike gastehuis of hotel."

Paternoster, Wes-Kaap

Antaris

"Baie beïndruk. Was lank terug daar maar baie meer uitgebrei."

Hermanus, Wes-Kaap

Pikkewyntjie Cottage

"Fantastiese plek. Sal definitief weer terug gaan."

Bonnievale, Wes-Kaap

Arendsig Farmhouse

"Bonnievale 'n baie klein dorpie."

Agulhas, Wes-Kaap

Happiness

"Agulhas is 'n fantastiese vakansiedorpie."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

3 Zeezicht Apartment

"Nie geskik vir 'n swem vakansie nie."

Myoli Strand, Wes-Kaap

The Gull

"The Myoli Beach is great and it is also very clean."

Vleesbaai, Wes-Kaap

14 Joubert Lane

"Heerlike groot strand en pragtige omgewing met al die rustigheid wat jy mag nodig kry."

Port Owen, Wes-Kaap

Harbour Lights

"Baie rustig plek, ontwikkel nog."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sea Rose Self-catering

"Dit is 'n lekker rustige plek om te ontspan."

Sandbaai , Wes-Kaap

Brockswood

"Die nuwe mall is goed geleë vir die Sandbaaiers."

Struisbaai, Wes-Kaap

Driftwood

"Love the peace and quiet. A very relaxing destination."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Nadia

"Wonderlike plek!"

Sedgefield, Wes-Kaap

Robin's Corner

"Dit is 'n pragtige stil klein dorpie, baie naby aan George en Knysna. In Sedgefield self is daar baie om te doen, die paragliding is 'n moet! Pilie Pilie restaurant is op die see sand met baie goeie kos teen goeie pryse. Verder in Knysna is die olifant park waar jy aan die olifante kan vat en voer, dit was n' belewenis wat ek vir altyd sal onthou. Ek kan nie wag om weer Sedgefield toe te gaan nie, die mense is baie vriendelik. "

Jacobsbaai, Wes-Kaap

De Ware Jacob

"Jacobs Bay is a friendly town with wonderful things to see and do. Kontrei Kuiers is also a new Cafe/Restaurant offering wonderful breakfast and lunch menus, as well as excellent service!"

Wildernis, Wes-Kaap

Astral Guest House

"Heerlike vakansiebestemming."

Uniondale, Wes-Kaap

Bo Kouga Mountain Retreat

"Gesellige koffiewinkel met heerlike kos en gebak."

Flamingovlei, Wes-Kaap

Lark 24

"Dis' n pragtige stil area. Gaan enige tyd soontoe wegbreek om te rus."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

The Bay A801

"Baie mooi strand en kan lekker langs strand gaan stap."

Brenton-on-Sea, Wes-Kaap

Ocean View Lodge

"Beautiful place to relax and enjoy the views."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

128 Miller Street

"Dit is 'n pragtige baai met die berge wat jou omring as jy met jou voete in die heerlike seewater staan wat nie vriesend is soos Bloubergstrand s'n nie. Daar is heerlike eetplekke. Tallas is tops en dan is daar nog altyd meeste jongmense en kinders se gunsteling die Spur en dit nogal op die strand!"

Gansbaai, Wes-Kaap

Oom Piet Accommodation

"Wonderlike plek. Beoog om Gaansbaai my aftreeplek te maak."

McGregor, Wes-Kaap

Boesmanskloof Onverwacht Flora

"If I could move there permanently I would. It is one of the most beautiful places in the Cape."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Shades of Provence

"Pragtige dorp met pragtige omliggende natuur en interessante eetplekkies en winkels."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Turnberry Boutique Hotel

"Lekker plekkies om te besoek met klein kindertjies."

Jongensfontein, Wes-Kaap

Noorkapper

"Definitief die mooiste en skoonste strand gebied."

Knysna, Wes-Kaap

Provencal Lodge

"Dit is 'n fantastiese plek!"

Blad
Blad 1469 - Wys 44041 tot 44070
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem