Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Struisbaai, Wes-Kaap

StruisVogel

"Lieflike klein dorpie, vriendelike mense, die hawegedeelte was populêr en die mense het dit baie geniet."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Beach Club 602

"Mosselbaai is 'n lieflike dorp."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Sea Jewel

"Pragtige bestemming."

Kaapstad, Wes-Kaap

Wind-Rose Guest House

"Dit was lekker, ek sal weer by hulle oorslaap."

Kaapstad, Wes-Kaap

Smithland Guest Apartments

"Daar is so baie om te sien en te doen in Kaapstad, selfs op 'n lae begroting. Ons sal definitief weer binnekort moet gaan kuier, hopelik bietjie langer die keer."

Swellendam, Wes-Kaap

Bergview Guesthouse Swellendam

"Pragtige dorpie met baie te doen en baie restaurante. Republic Swellendam beveel ek gewis aan."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Ons Huisie

"Sou graag langer wou bly om meer van die dorp te beken."

George, Wes-Kaap

Dolphins Self Catering Accomodation

"George itself was very clean and is a very friendly city."

Kaapstad, Wes-Kaap

C'est La Vie Self Catering Apartment

"Was wonderlike ervaring, Kaap is pragtig! Sal weer wil kom! Baie dankie vir wonderlike tyd!"

Struisbaai, Wes-Kaap

Two Oceans

"Ons love Struisbaai en alles om dit! 'n Stukkie hemel op aarde."

Kaapstad, Wes-Kaap

Leisure Bay Sea View Apartment

"Fantastiese natuurskoon, goeie kos en wyn! Een ster minder want die wind waai jou deurmekaar en die see is vrek koud!"

Gansbaai, Wes-Kaap

Ouma se C Huisie

"Ons het Gansbaai, De Kelders vir die eerste keer besoek en was baie beïndruk met die dorpie. Ons was in Gansbaai self ook. Die see slaan jou asem weg so mooi is dit. Ek sal beslis weer Gansbaai toe gaan."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Oppi See

"Groot-Brakrivier het heerlike eetsplekkies soos die Peperboom en Transkaroo. Dis ver genoeg van alles om van die gewoel te vergeet, maar ook naby genoeg aan alles as 'n mens 'n bietjie wil uitry of meer lewe soek. My droomplek."

Tulbagh, Wes-Kaap

Raptor Rise Farm

"Het die dorp op 'n vorige geleentheid besoek, is vol geskiedenis, en pragtige plekke en geboue. Sal beslis aanbeveel om te besoek."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Argyll B&B

"Rustige dorpie met alles wat jy nodig het. Alles is naby."

Kaapstad, Wes-Kaap

Pinard on Sea

"Must-visit city in South Africa."

Prins Albert, Wes-Kaap

Aandrus

"Pragtige skoon en netjiese dorp."

Murraysburg, Wes-Kaap

Het Buiten Huisje

"Stop over for a long trip. "

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Nessie

"Baie nice ervaring omdat ek oorspronklik in so klein dorp opgegroei het."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Nautica 207

"My best preferred holiday destination. Been going to Mossel Bay for many years. Never disappointed."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Matjiesvlei Retreat 1945

"Die kelders, indrukwekkend en pragtige ou huise."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Sea Jewel

"Tranquil, quiet, relaxing atmosphere."

Hermanus, Wes-Kaap

Hermanus Guest Rooms

"Hermanus is 'n pragtige dorp en ideale vakansie bestemming met baie om te doen."

Blad
Blad 350 - Wys 10471 tot 10500
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang