Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.
"The upmarket inhabitants are definitely not a friendly bunch and make you know that you're an outsider irrespective of you coming and spending money to rent their properties. But I still love Arniston."
"Hoewel die wind ons strandkuier maar soms geboikot het, was daar genoeg ander lekker dinge om te doen, soos stap langs die pragtige lang strand, kuier om die swembad en sommer net lekker ontspan."
"Roete 62 is 'n aanwins vir ons pragtige land. Daar is soveel om te sien en doen. Veilige roete."
"We were just there to visit family, didn't do much travelling around so can't really comment."
"This is a great place to go to for any holiday. Just love the restaurant and the area."
"Area skoon, netjies en veilig. Baie om te sien en doen asook "off main trail" -plaaspaaie om te verken. Die R399 en R340 pad ons verras. Beslis 'n kuiertjie werd."
"Ek is eintlik van die Weskus of platteland waar ons gewoond is aan minder verkeer en mense-opeenhoping. Die vrugte en groen landskap is rêrig 'n plus vir die omgewing."
"Very calm place and people are extremely friendly and helpful, would stay there anytime again."
"Beste vakansie ooit! Fantastiese verblyf en vermaaklikheidsopsies. Baie romanties, maar ook vir families ingerig."
"'n Versteekte diamant vir almal wat lief is vir 'n goeie wegbreek uit die stad se gedruis."
"Calitzdorp is my hartsplek aangesien my wortels daar lê - dit is 'n rustige, beeldskone dorp waar mens die vrede van die Klein Karoo ten volle kan ervaar. Daar is restaurante en wynkelders vir die fynproewer en wynkenner, asook talle besienswaardighede. Net die dorp om jou batterye te herlaai voor jy terugkeer na die stadsgewoel."
"Verskeie besighede ongelukkig vroeg toe op 'n Saterdag. Pragtige, rustige kusdorp. Ongewenste rondlopers kan problematies raak. Dit moet fyn dopgehou en goed bestuur word."
"Die hartjiedorp. Oral hang hartjies gemaak van optelskulpies wat die plaaslike gemeenskap maak vir 'n inkomste. Daar bly vriendelike hartsmense, wat 'n pragtige, skoon en netjiese dorpie."
"Beautiful clean town with a warm and friendly vibe. We would like to return soon to explore it further."