Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 33322 resensies.
Fanie H. - 23rd July 2018
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Pragtige skoon dorp naby aan die kus.
De Villiers D. - 23rd July 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is pragtig en het aan al ons verwagtings voldoen, sal bepaald weer gaan.
Brendan B. - 23rd July 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn self is uniek met al sy attraksies en besienswaardighede kan ek nie sien hoekom hy nog nie een van die gewildste bestemmings in die wêreld is nie!
Willem V. - 23rd July 2018
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
'n Nuutgevonde diamant. Moet teruggaan om meer te ervaar.
Karen D. - 23rd July 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Lovely little town. Many restaurants of high standard on offer and prices are fair.
Carol M. - 23rd July 2018
staying in Noordhoek, Wes-Kaap
Noordhoek is far, but worth while travelling. Most amazing place to be with a view to kill. Love this place, calming effect on a person.
Jaco L. - 23rd July 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Baie mooi dorp en natuurskoon. Tuiste van langafstand fietsry geleenthede in die Wes-Kaap.
Patricia W. - 23rd July 2018
staying in Southern Cross, Wes-Kaap
Uitstekend.
Hermann S. - 23rd July 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
We loved our stay in Langebaan! Great restaurants, with friendly West Coast service.
Zenda S. - 23rd July 2018
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
A restful village and puts one into a holiday mood immediately.
Heinritch F. - 23rd July 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Ek dink hulle voldoen aan die vereistes as 'n toerisme dorp.
Riana F. - 23rd July 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prince Albert is 'n rustige dorpie met baie vriendelike mense, die dorpie is mooi skoon. Onse Rust sal ek beslis weer boek, vriendelike personeel en behulpsaam.
Melissa H. - 23rd July 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Therapeutic environment!
Ria N. - 23rd July 2018
staying in George, Wes-Kaap
Pragtige skoon dorp.
Annel C. - 23rd July 2018
staying in Linkside, Wes-Kaap
Dit is pragtige rustige en veilige gedeelte van Mosselbaai. En nog steeds baie sentraal aan alles.
Lizel D. - 23rd July 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Pragtige en rustige dorp.
Tokkie S. - 23rd July 2018
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
So 'n mooi deel van ons land.
Armin M. - 23rd July 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Mooi dorpie, vol karakter. Saterdag mark was vol verrassings. Hope great eetplekke.
Cecilia F. - 23rd July 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Daar is nie veel om te doen nie. Maar die kos by restaurante is baie billik geprys en baie goeie gehalte.
Engela V. - 23rd July 2018
staying in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Wes-Kaap
Pragtige omgewing met baie om te doen.
Ronelle S. - 23rd July 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Love the fact that you get the best of both worlds, that is sea and mountain and so you don't have to choose. Nice and quiet and the beach was nice and empty as well. Love it, love it, love it. Thank you Hermanus, you were good to us! Just wished we had an extra day to spend.
Sonia B. - 23rd July 2018
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Pragtige klein dorp.
Deon V. - 23rd July 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
'n Mooi, netjiese dorp met vriendelike mense.
Mariaan V. - 23rd July 2018
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Pragtige strand, genoegsame parkering en die mooiste uitsig oor Tafelberg.
Colette B. - 23rd July 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Beautiful beaches and restaurants.
Gerhard V. - 23rd July 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Beautiful klein dorpie, met baie uitstekende restaurante. Volgende jaar weer terug.
Paula D. - 23rd July 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Lovely little town, with the most amazing beach. Very private beach.
Elsa C. - 23rd July 2018
staying in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap
Goeie vertrekpunt. Gerieflike geleë vir wynplaas besoeke, inkopies en naby N1.
Gerald M. - 23rd July 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Dit is net 'n pragtige plek.
Evonne N. - 23rd July 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
De Vagebond Restaurant was heerlik en sal verseker weer daar wil kuier!
Caroline S. - 23rd July 2018
staying in Sentraal Mosselbaai, Wes-Kaap
Sentraal Mosselbaai is geleë naby al die mooi dele van Mosselbaai.
Kobus S. - 23rd July 2018
staying in De Rust, Wes-Kaap
Ons sal beslis terugkom na De Rust, dit is 'n netjiese Karoo-dorpie met baie om te sien en doen op die dorpie self en omliggende omgewing.
Maritza D. - 23rd July 2018
staying in Denneoord, Wes-Kaap
Pragtige buurt!
Hilde M. - 23rd July 2018
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Heroldsbaai was fanatsies! Was 'n heerlike vakansie.
Colleen C. - 23rd July 2018
staying in Kleinbaai, Wes-Kaap
Die perlemoenstropery bly 'n groot probleem en bekommernis.
Tania D. - 22nd July 2018
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Hierdie plek is my hart se punt!
Mike M. - 22nd July 2018
staying in Grabouw, Wes-Kaap
Typical farming town, but lots of adventure type activities in the area.
Nicola R. - 22nd July 2018
staying in De Rust, Wes-Kaap
A sweet little town and a good place to relax. But too many huge trucks zooming up and down at high speed.
Agnes J. - 22nd July 2018
staying in McGregor, Wes-Kaap
Rustige dorpie met vriendelike mense.
Gerhard R. - 22nd July 2018
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Alles was puik.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za