Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35901 resensies.

Wellington, Wes-Kaap

Hanna

"Covid has most definitely affected this town's social experiences, however the places that you can still visit are still providing a good experience and the opportunity to again get the quality of the experience back to pre-Covid will emerge again I am sure. One of my favourite towns to spend a weekend."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Whalecome Guest Suite

"As jy net wil wegbreek van die gejaagdheid van die lewe is Bettysbaai definitief die plek waar jy net rus vir jou siel kan kry."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Pik 'n Wyntjie

"Perfect breakaway destination, but pack everything you'll need for your stay as shops close relatively early."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Emmaus-On-Sea

"Dorp en baie skoon en die mense is vriendelik."

Stanford, Wes-Kaap

Overberg Gems - The Blue House

"Pragtige dorp! Beslis 'n moet-sien! Die mense is vriendelik, daar is baie om te beloer en te bekyk! Ons het gaan bier- en wynproe en heerlik geëet! Dis regtig 'n paradys! Bucket list-bestemming!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Lavenders

"COVID-maatreëls word nie oral nagekom nie. Min het maskers aan. Dit is 'n toeristebestemming en die maatreëls moet juis meer nagekom word. Verder spuit die gastehuise Doom binnenshuis om die muskiete dood te maak. Omgewings- en mense-vriendelike opsies sal meer wenslik wees."

Paternoster, Wes-Kaap

Skip Skop

"Not much to do and see around it, it's more for a peaceful stay at home or beach time type holiday. We had a great time indoors with a braai and friends and a nice trip to the beach, there is a lighthouse, galleries, horseriding and buggy rides though."

George, Wes-Kaap

Plaas Knoetzie Kamma

"Ons was nie daar as toeriste nie; wel vir sport. Ons is van PE. Die netheid opvallend. Al die areas waardeer ons gery het is, superskoon en natuurlik is George-omgewing ook asemrowend."

Agulhas, Wes-Kaap

Suiderstrand Self catering

"Uitstekende bestemming."

Struisbaai, Wes-Kaap

Bloublasie Struisbaai

"Dit is 'n kusdorpie wat ons baie na aan die hart lê."

Agulhas, Wes-Kaap

Wings Self-Catering Apartment

"Great destination to just enjoy nature and take a break from the busy city life."

Paternoster, Wes-Kaap

Dis Beau-tie-ful

"Paternoster, 'n juweel aan die Weskus van Suid-Afrika. Ek weet nie wat lekkerder is nie, die pragtige strand, die hospitaliteit van die inwoners of die ongelooflike seekos! 'n Fantastiese destinasie vir enigiemand wat 'n wegbreek soek van die normale roetine. Hoogs aanbeveel, Paternoster steel beslis 'n stukkie van jou hart!"

Hermanus, Wes-Kaap

Beach Cottage 2

"Beautiful scenery and some great activities for kids too."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Sir Lambert's Guest House

"Lambertsbaai is 'n pragtige dorpie. Baie vriendelike mense. Die see is waar my hart lê. Ek kom beslis weer Lamertsbaai besoek."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Sea Breeze

"It's a very good break away from the city life."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sea Breeze 65

"Sal weer daar kom bly."

Knysna, Wes-Kaap

Crescent Cottage

"Knysna is prentjiemooi"

Paternoster, Wes-Kaap

Ahoy Cottage 4

"Paternoster is so mooi en bied so baie. Sy plaaslike inwoners wat gaste verpes gaan dalk sy grootste las word."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Kussinkie

"Voldoen aan vereiste mbt oornag-bestemming."

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo Khaya

"Pragtige dorp met baie karakter."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Jay Dees B&B

"'n Pragtige dorp in 'n aangename vakansiebestemming. Parkering in die aand by eetplekke is egter 'n probleem!"

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Botuin Cottages

"Tipiese plattelandse plek met alles wat nodig is beskikbaar."

Knysna, Wes-Kaap

La Gard House on the Knysna Heads

"We hiked for hours on the many trails in the forests in and around locations of Knysna and nearby town, Wilderness. It is a nature lover and bird watcher's paradise!"

Knysna, Wes-Kaap

Malachite Mews 3

"So mooi dorp. Mal oor die natuur en als wat mens daar kan doen."

Barrydale, Wes-Kaap

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"A beautifully maintained town. Need to spend a weekend to explore properly."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"Dit is 'n plek om te besoek. "

Blad
Blad 579 - Wys 17341 tot 17370
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang