Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Ons het die dorp en die omgewing baie geniet. "

Oviston , Karoo

Siloam Village

"Baie rustige dorpie met ongelooflike uitkykpunte op die dam."

Colesberg, Karoo

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Ons oorslaapplek al vir 20 jaar. Ons lief die Karoo."

Middelburg, Karoo

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Ek wens ek kon 'n gastehuis daar besit."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Jy mag dit nie mis nie. 'n Mens het ten minste een volle dag nodig om dit ordentlik te ontdek."

Hanover, Karoo

Brandwag B&B

"It might look like there is not much going on in this little town in the Karoo, but it is steeped in some very interesting history and has a lot to offer! We will be back to Brandwag especially to explore more of the Karoo bush, historical landmarks and rock paintings, and to eat some more lamb!"

Gariepdam, Karoo

Puzzles Guest House

"Gerieflike oornagplek vanaf Kaapstad na Gauteng."

Willowmore, Karoo

Lapidaria

"Definitely worth a visit. An evening stroll, quaint shops and places to eat make it a place to add to your bucket list. "

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Baie mooi plek vir toeriste om te besigtig. "

Beaufort-Wes, Karoo

Haus Holzapfel

"Die Karoo Park is beslis die hoogtepunt van enige kuier in Beaufort Wes. Die Karoo Deli was ook goeie waarde vir geld."

Prins Albert, Karoo

Bid Huisie

"Prins Albert is een van ons gunsteling plekke in die Karoo. Die dorp is so rustig en die mense is baie vriendelik."

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Sentraal geleë tydens lang reis."

Beaufort-Wes, Karoo

Garden Corner Guesthouse

"Die ou geboue is 'n belewenis en ek beveel die Chris Barnard-museum sterk aan. Die ou kerkgeboue is absoluut pragtig. Baie vriendelike mense en die kos by 4Sheep is absoluut fantasties - hulle lamkerrie is 'n moet."

Beaufort-Wes, Karoo

De luxe @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

"Baie oulike dorp. Geniet die eetplekkie 4Sheep - hulle kos is heerlik."

Beaufort-Wes, Karoo

Meyerspoort

"Verstaan en weet daar is baie lekker oorslaapplekke in en rondom Beaufort-Wes."

Beaufort-Wes, Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"Die dorp self het mooi skoon vertoon!"

Graaff-Reinet, Karoo

Kingfisher Lodge

"Die dorp gaan agteruit, die strate is vuil. Was 5 jaar gelede nog pragtig en skoon."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Geskiedkundige plek."

Hopetown, Karoo

Karee Guesthouse

"Hopetown sal ons beslis weer sien!"

Beaufort-Wes, Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"Die plek is pragtig en bied die lekkerste skaapvleis. "

Gariepdam, Karoo

Gariep N1 Chalets

"Uitstekende omgewing! Baie netjies en mooi. Die sterrekyk was 'n onvergeetlike ervaring."

Willowmore, Karoo

Self-Catering Cottages @ Vaalwater Bush Camp

"Had a puncture upon leaving Uitspan so had to go into Willowmore. The service station was so helpful and efficient in repairing the tyre. Good to see the owner there on a public holiday. Thanks for excellent service."

Graaff-Reinet, Karoo

Middle Street Manor

"Ons het nog nie die toeristemoontlikhede ten volle benut en beleef nie en is van plan om binnekort so te maak. Goeie eetplekke en waarde vir geld."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Perfek vir oorslaap op pad iewers heen. Vriendelike mense en die OK is oop tot tienuur die aand oor die feesseisoen. Great vir as jy laat daar aankom en iets kort."

Gariepdam, Karoo

Gariep Gardens

"Sal definitief die damwal-toer aanbeveel. "

Beaufort-Wes, Karoo

Young's Halfway House

"Beaufort-Wes self is nie 'n baie skoon dorp nie. Ek glo wel die omliggende plekke behoort die moeite werd te wees om te besoek."

Gariepdam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Gariepdam is pragtig. Lekker oorslaapplek op pad Kaap, PE of George toe."

Blad
Blad 342 - Wys 10231 tot 10260
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang