Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4203 resensies.
"Interesting place to visit on holidays, it's quiet with nice views and not packed beach."
"Die dorp is naby alle belangrike fasiliteite. Die strandgebied was ordelik en nie oorvol nie en kindervriendelik."
Oribi Gorge Natuurreservaat, Ontsnap Uit Durban
Beechwood Cottage"A destination for adventurous people who love the outdoors."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Tree Top Village @ Urban Glamping"Baie bly om te sien hulle is so streng as dit kom by alkohol, nou nog net die rommelstrooiers vasvat. Die diere is in goeie kondisie en voorwaar iets om te sien."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Santa Lucia Guest House"There is everything from wildlife to the ocean. Great destination."
Margate Beach, Ontsnap Uit Durban
Woodpecker on Marine"Omliggende strande is baie naby (skoner en meer kindervriendelik)."
Zimbali Estate, Ontsnap Uit Durban
13 Yellow Wood"Uitstekende vakansiebestemming. Veiligheid is tops, personeel is vriendelik en die hele Zimbali is 'n pragtig natuurskone bestemming."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Tree Top Village @ Urban Glamping"Die strande kort plekkies waar jy iets kan koop om te eet en te drink, maar verder was die dorp baie skoon en netjies, asook die strande."
Meer-en-See, Ontsnap Uit Durban
La-Rene"Al die strande is weggespoel. Net die hoofstrand, maar daar kan jy nie op 'n besige dag beweeg nie."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Sea Breeze self-catering Accommodation"Pragtige omgewing en nie te besig nie."
Pietermaritzburg, Ontsnap Uit Durban
Camdeboo Lodge"Hilton Village is a great place to overnight. Recommend the Taste of Thai restaurant."
Oribi Gorge Natuurreservaat, Ontsnap Uit Durban
Beechwood Cottage"Fun filled and great views, lovely hikes."
"Gateway Mall was the best, it's huge and have a lot of shops, well decorated for the Christmas season. Security guards are helpful. The beach has plenty of rocks which is something nice and different. Loved and enjoyed the place."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
28 The Bridge"Pragtig en 'n absolute moet-sien en beleef. Die bootrit op die meer was 'n belewenis. Pragtige strande. Die daguitstappie na Cape Vidal was onvergeetlik. Kon net nie suksesvol visvang vanaf strand nie. Sal beslis binnekort weer probeer en St. Lucia besoek."
Park Rynie, Ontsnap Uit Durban
Oceanic"Alhoewel Park Rynie 'n "vakansie"-dorp is, is die dorpie skoon en netjies. Dis rustig en helend van al die gejaagdheid van die groter dorpe en stede. Die mall is beslis 'n groot aanwins vir toeriste...nie nodig om te soek na winkels! Kan dalk doen met nog 'n restaurant of twee."
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
Safari Apartment Southbroom"Die dorpie in die Suidkus wat die beste onderhou word. Strande baie netjies en skoon. Nie so mal besig soos ander strande nie. Gholfbaan awesome. "
"A bit of cleaning needs to be done in the garage, but it is such a perfect place and Shaun is such a friendly guy. We had a great stay. Thank you."
Marina Beach, Ontsnap Uit Durban
San Lameer Villa 2001"Veilige, rustige strand. Baie skoon en netjies. Klein kinders kan lekker speel sonder dat ouers bekommerd moet wees."