Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.

Harrismith, Vrystaat

Village Lodge Harrismith

"Paaie is baie sleg, vol slaggate, verder lyk dit okay."

Smithfield, Vrystaat

Purple House B&B and Self catering

"An interesting little town which has a sort of Dullstroom vibe."

Clarens, Vrystaat

Clarens Escape

"Ons is baie lief vir hierdie dorpie en gaan kuier baie graag gereeld daar as ons bietjie afskakel tyd van die stad nodig het."

Parys, Vrystaat

Rose Acres Guest House

"Die onsuiwer water is sy grootste problem. Ek is bly ek hoef nie lank daaraan blootgestel te wees nie. Die omgewing en mense is spesiaal!"

Clarens, Vrystaat

De Ark Mountain Lodge

"Baie oulike dorpie, het dit baie geniet, omgewing ook pragtig. Ons kom van die Laeveld af, maar dit was vir ons 'n anderste mooi gewees. Daar is dalk 'n tekort aan iets vir die manne om te doen."

Fouriesburg, Vrystaat

Goedgeleë

"The view of the terrains were breathtaking.we also got to visit the town. And the 9 min drive to the Lesotho border. It's a very peaceful and calm place that my family and I enjoyed thoroughly."

Clarens, Vrystaat

Clarens Lakeview Cottage

"Dit is werklik 'n pragtige dorpie. Die strate kan bietjie aandag geniet. Hiermee bedoel ek dit kan dalk geskraap word."

Clarens, Vrystaat

Arundel Studios

"Beautiful area. Old type of town."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Asemrowende mooi plek, sal beslis weer kom kuier!"

Parys, Vrystaat

Mistique Waters

"Lifelike plekkie met interrelate kuierplekke!"

Kroonstad, Vrystaat

Gaggle Inn

"Poor water quality."

Harrismith, Vrystaat

Village Lodge Harrismith

"Nice little town. Many potholes in the main street."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Geen Capitec OTM nie en ook nie 'n skoon supermark nie."

Fichardt Park, Vrystaat

Cottages @ Moffett

"Cottages @ Moffett is baie sentraal naby Rosepark en Pasteur hospitale. Die Pick 'n Pay Hyper en motorhawe wat so naby geleë is, is ook 'n groot pluspunt."

Dan Pienaar, Vrystaat

Cottonwood Guesthouse Oasis

"Dis 'n stil en rustige buurt en was vir ons baie sentraal geleë."

Parys, Vrystaat

Riverbush Lodge

"Die plaaslike munisipaliteit gooi die dorp se naam weg."

Clarens, Vrystaat

Gypsy Guest House Clarens

"Pragtig, uniek. Te duur."

Clarens, Vrystaat

Rosewood Corner

"Ek besoek Clarens oor jare heen en het 'n noue verbintenis met die dorpie."

Fichardt Park, Vrystaat

Swans Nest

"Dit is 'n ou stil omgewing en veilig."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"If you haven't seen Clarens, you haven't lived your life yet."

Clarens, Vrystaat

La Bri

"Beeldskone omgewing, baie lekker kos en kuier plekkies. Te veel mooi goed om na te kyk en te koop. Mal daaroor."

Clarens, Vrystaat

Clarens Valley Lodge

"Lovely weekend destination, picturesque little town with lots to do and see. "

Parys, Vrystaat

Roamers Rest

"Small town with friendly people."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Almal is so vriendelik. Baie en lekker restaurant. Heerlike wegbreek!"

Philippolis, Vrystaat

Philippolis Inn

"Baie oulike dorpie. Lekker daar gekuier."

Blad
Blad 192 - Wys 5731 tot 5760
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang