Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Weskus Grotjie

"Ek was nie eintlike beïndruk met die dorp self nie, maar sal weer teruggaan vir die Grotjie."

Laingsburg, Wes-Kaap

Herambi Guest House

"Die dorp se netheid het ons opgeval. "

Montagu, Wes-Kaap

Peace Cottage

"Sodra die padwerke klaar is, gaan dit weer die lekker bestemming wees wat dit was."

Struisbaai, Wes-Kaap

Manna @ Sea

"Dis 'n lekker plek om vakansie te hou."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Eldorado Ostrich Divaz

"Lieflike, interessante dorp met asemrowende natuurskoon en besienswaardighede."

Hermanus, Wes-Kaap

Palmers Place

"As jy kan, gaan mid-week om die walvisse te sien en in die dorp rond te dwaal! Heerlike restaurants, 'n wonderlike aanbod aan boekwinkels en meer top kunsgalerye as wat jy op twee hande kan tel."

Kleinbaai, Wes-Kaap

Great White Accommodation

"Baie rustig en veilig. Volgende keer wil ek die haaie daar gaan kyk. "

Paternoster, Wes-Kaap

C-Breeze

"Paternoster is an unknown, yet beautiful treasure. The people are very nice, the vibe of the people by the beach is great and the quaint heartiness of small villages is fantastic."

Montagu, Wes-Kaap

Le Domaine Self Catering Farm Cottages

"Sien uit daarna wanneer die paaie klaar is om weer te gaan."

Rondebosch, Wes-Kaap

Mulberry House

"Dit is 'n baie veilige, netjiese en stil gebied. Kan dit aanbeveel vir enige een. "

Tulbagh, Wes-Kaap

EpiStay

"Dis 'n pragtige, skoon plek met fantastiese argitektuur en winkeltjies wat 'n mens ure kan besighou."

Prins Albert, Wes-Kaap

Travellers Rest

"Baie mooi dorpie, het dit geniet. Lekker eetplekkies, rustig en stil."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Lemoenfontein Game Lodge

"Verkwikking vir enige mens se siel."

George, Wes-Kaap

Farm & Fellow @ Tramonto

"Baie mooi en rustig. Weg van stad se gewoel."

Yzerfontein, Wes-Kaap

174 Atlantic Drive - Original

"Yzerfontein is die mooiste en rustigste kusdorp! Sal definitief weer eendag soontoe wil gaan. Net jammer die mooi natuur word ontsier met al die "mansions" wat nou gebou word!"

Swellendam, Wes-Kaap

Winterson en Somerkoelte

"Ek was baie beïndruk met Swellendam - wat 'n pragtige dorpie. Sal beslis weer kom!"

Strand, Wes-Kaap

Hibernian Towers 1004

"Geniet al waai die wind."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

El Dorado Accommodation - Old profile with bookings

"A lovely clean town to visit with lots to see and friendly people."

Kleinmond, Wes-Kaap

Koffie and Katel

"Dis regtig 'n mooi dorpie met mense wat jou tuis laat voel. Dis asof jy in 'n ander tydperk instap waneer jy daar is. Asemrowende dorp."

Swartland, Wes-Kaap

Die Uilhuisie

"Die Swartland is 'n besonderse toeristebestemming."

Langebaan, Wes-Kaap

Putter's Place

"Langebaan is mooi."

George, Wes-Kaap

Private Studio

"George jou lekker plek!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lekke Ekke

"Ek is mal oor Lambertsbaai. Dis 'n plekkie wat jou sielsrus gee en dat jy die nuwe week weer kan aanpak met 'n geruste hart. Beste plek om bietjie tyd te bestee, veral Isabellas Restaurant was baie lekker. "

Paarl, Wes-Kaap

DOT J J B & B

"Paarl is waarlik 'n bekorende stukkie Wes-Kaap wat elke toeris se asem sal bekoor. Baie besienswaardighede en lekker kuierplekkies. "

Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Laanhof

"Wonderlike restaurante en winkels in Sentraal Stellenbosch."

Struisbaai, Wes-Kaap

Hoofweg 83 Struisbaai

"Struisbaai is een van daardie plekke wat 'n mens moet besoek in jou leeftyd. Ons het ons tyd in Struisbaai baie geniet. Ons het nog 'n paar ekstra dae nodig gehad, want daar was nog baie dinge om te beleef."

Langebaan, Wes-Kaap

Twin Palms

"Die dorp bied 'n verskeidenheid eetplekke, winkels en aktiwiteite."

Vermont, Wes-Kaap

Roos Kothuis aan't See

"A small and quiet place, ideal for a few restful days. "

Struisbaai, Wes-Kaap

Hoofweg 83 Struisbaai

"'n Lekker plek vir ons jongmense."

Langebaan, Wes-Kaap

Langebaan Cottage

"Was aangenaam verras met die plek, klein maar pragtig. Die na-middag wind is baie erg! Die lagoon gee nogal pret. Lekker plekkie om te besoek."

Blad
Blad 1611 - Wys 48301 tot 48330
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem