Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Bettysbaai, Wes-Kaap

Kara Mia

"Sal weer 'n draai wil maak."

Kleinmond, Wes-Kaap

Betties Place

"Lovely coastal path, the beach and lagoon are wonderful. The village is quaint."

Strandfontein, Wes-Kaap

Galvin's House

"Die Kommetjie restaurant is besonders en knus met puik diens en heerlike kos."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Kontrei BB

"Ken gebied oor jare heen en voel altyd welkom. Ideaal vir almal, jong besoekers, dié met gesinne, én ouer persone. See, saffier en sonneskyn!"

Knysna, Wes-Kaap

Ferien am Meer

"Ons was al baie in Knysna en sal beslis weer kom! Baie lief vir hierdie omgewing!"

Kaapstad, Wes-Kaap

59 De Villiers Drive

"Die beste plek op aarde."

Paternoster, Wes-Kaap

Dunesberry

"Die plek is besig om uit te brei, maar buite seisoen is dit nog rustig en ou gunstelinge soos die 'winkel op die hoek - oep vir koep' en stadige sonsondergange bly steeds dieselfde."

Kaapstad, Wes-Kaap

Longbeach Beach House

"Maklike roetes tot bestemmings."

Knysna, Wes-Kaap

Bay View

"Redelik baie om te sien en te beleef."

Kaapstad, Wes-Kaap

Blouberg Heights 202

"Puik! Stel nooit teleur nie."

De Rust, Wes-Kaap

Vredelus Plaas Verblyf

"De Rust is a beautiful small town and conveniently placed for travel in the Karoo."

Clanwilliam, Wes-Kaap

The Rectory Guesthouse

"Near the Cederberg, close to the West Coast. Lovely history."

Nuwerus, Wes-Kaap

Bakinumpelis

"Niks om daar te sien en doen nie, jammer."

Kaapstad, Wes-Kaap

No. 9 Keurboom

"Bly maar my gunsteling stad in Suid-Afrika."

Kaapstad, Wes-Kaap

Antrim House

"Love the atmosphere."

Paternoster, Wes-Kaap

Neptunus 1

"Pragtige dorpie en sentraal geleë indien jy omliggende areas wil verken."

Gansbaai, Wes-Kaap

On the Rocks B&B

"Lieflike omgewing."

Paternoster, Wes-Kaap

Ahoy Cottage 4

"The village is charming and the beach beautiful. The local people were also very friendly."

Kleinmond, Wes-Kaap

Honeyrock Cottages

"Baie klein met beperkte aantreklikheid. "

Sederberg, Wes-Kaap

Cederberg Algeria - Grey Rhebok

"'n Moet-sien vir elke persoon. Ongelooflike beauty en rotsformasies, heerlike staproetes vir jonk en oud."

Paarl, Wes-Kaap

Fynbos

"Baie mooi plekke naby om te verken."

Kaapstad, Wes-Kaap

LizAris

"Kaap is mooi, verkeer 'n nagmerrie."

Strandfontein, Wes-Kaap

C Melody Selfsorg Eenhede

"Pragtig, rustig en veilig."

Kaapstad, Wes-Kaap

Peninsula Bay Rooms

"Die wandelpad langs die strand was so lekker om te gaan stap. Lekker om te sien hoeveel mense aktief is."

Kaapstad, Wes-Kaap

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio

"Cape Town is a great holiday destination."

Kaapstad, Wes-Kaap

Son, See, en Sundowners

"It's the best place to be."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Little Green World

"Eet die Karoo-skaapvleis. Dis heerlik."

Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Orange Grove

"Kaapse Wynlande het baie qaarde vir geld verblyf en restaurante."

Blad
Blad 340 - Wys 10171 tot 10200
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem