Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Tulbagh, Wes-Kaap

Raptor Rise

"Dit is 'n wonderlike dorpie wat baie bied om te sien."

Kaapstad, Wes-Kaap

aha Harbour Bridge Hotel and Suites

"Ons was daar tydens die Sewes en die verkeer was 'n nagmerrie."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Oupa See

"Perfect for a quiet stay."

Montagu, Wes-Kaap

Montagu Country Hotel

"'n Pragtige dorpie, soos 'n dorpie uit 'n sprokiesverhaal."

Agulhas, Wes-Kaap

Klein Kokanje

"Very quiet, small town but has so much to see and is absolutely beautiful in spring."

Paternoster, Wes-Kaap

LekkeBly Boutique Loft

"Lovely short break destination - lots of restaurants and places to visit."

Tulbagh, Wes-Kaap

Lemberg Wine Estate

"Te veel plekke wat toegemaak het, of dalk te vroeg toegemaak het?"

Kaapstad, Wes-Kaap

Vergenoegd

"Kaapstad is altyd 'n wonderlike bestemming!"

Stilbaai, Wes-Kaap

Bosbokduin Cottages - Jac sê Plek

"Baie rustig en skoon, 'n lekker en gemaklike plek om te rus."

Kaapstad, Wes-Kaap

Gardens Centre Holiday Apartments

"The hotel offers an outstanding service to their guests."

Kaapstad, Wes-Kaap

The View Apartment 3

"Cape Town is very windy, would book again next year between Jan and Feb, hope the weather is favourable."

Laingsburg, Wes-Kaap

Herambi Guest House

"Baie skoon en vriendelike dorp."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Haus Barbara Guest House

"Diens by eetplek in Bredasdorp nie op standaard en was effe teleurstellend."

Laingsburg, Wes-Kaap

Herambi Guest House

"Dankbare dorp. Omgewing baie mooi na reën."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Shawheim @ Hartenbos

"An ideal springboard for daily exploration road trips. All amenities conveniently situated."

Pringlebaai, Wes-Kaap

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing

"A beautiful little getaway - lovely walks and beach is pristine."

Swellendam, Wes-Kaap

Aan de Oever Guest House

"Dorp was teleurstellend. Baie vuil."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Log Home

"A charming, clean and well cared for town, with a beautiful beach. Excellent position for trips to view flowers."

Velddrif, Wes-Kaap

Harbour Lights

"Velddrif is 'n unieke kusdorpie en ons het die heerlike eetplekke op ons eie ontdek en verken."

Kaapstad, Wes-Kaap

Bosky Dell

"Daar is soveel om daagliks in die omgewing te doen dat slegte weer nie 'n slegte vakansie hoef te beteken nie. Kaap omgewing - fantasties om te besoek en dan keer mens lekker terug huistoe waar die wind nie heeltyd waai nie. Lewenskostes in die omgewing is wel hoog."

De Rust, Wes-Kaap

Meijer's Rust

"Mooi skoon dorpie."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Die Ark

"Lekker sentraal om van daar die omgewing te verken."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Lombards Guest House

"Red Ox se kos was heerlik."

Prins Albert, Wes-Kaap

Wolvekraal Guest Farm

"Oor naweke is Prince Albert feitlik dood."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Kate's Country Kitchen Accommodation

"Ek is 'n boorling van die plek. Pragtige area en lieflike mensies."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Breaker View

"Baie aangename vakansiebestemming."

Blad
Blad 354 - Wys 10591 tot 10620
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem