Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Franschhoek, Wes-Kaap

Petit Plaisir Cottage

"Het bietjie agteruit gegaan. Bietjie die sjarme verloor."

Gansbaai, Wes-Kaap

SeaKaya

"Lekker plek. Gaan ry rond en eet vis."

Mosselbaai, Wes-Kaap

ATKV Hartenbos

"Fantastiese vakansie omgewing vir groot en klein."

Kaapstad, Wes-Kaap

Check Inn Hotel

"Cape Town is a beautiful place, and very safe. You walk around freely with no fear. Many places to explore."

Knysna, Wes-Kaap

Elegant Quays Waterfront Apartment

"Baie mooi plek en plekke om te sien. Dit was heerlik om daar te kon besoek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid

"Die Kaap bly die beste stad. "

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo Khaya

"Trotse Karoo-dorp. Netjies en skoon. Heerlike restaurante met goeie diens en goeie kos. Beslis 'n plek om op jou "moet besoek" lysie te sit."

De Rust, Wes-Kaap

The Travelling Tortoise Retreat

"Baie oulike klien dorpie met kunswinkels en restaurante met karakter."

Agulhas, Wes-Kaap

Rus 'n Bietjie

"Fantastiese plek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Hartenbos Accommodation

"Mosselbaai is 'n pragtige vakansieplek met baie besienswaardighede."

Hermanus, Wes-Kaap

Festina Lente in Onrus

"Beslis 'n toeristedorp. Netjiese dorp, sal graag meer wou sien, maar tyd was min."

Kaapstad, Wes-Kaap

Boulders Beach House

"Ongelooflike ervaring. Pragtige stad. Skoon en geen slaggate."

George, Wes-Kaap

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat

"Mooiste plek in die land. Beslis 'n bestemming vir die avontuurlustige reisiger."

Swellendam, Wes-Kaap

Aanhuizen Guest House

"Mooi dorp met pragtige, ou geboue. Ryk aan geskiedenis."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Little Lamb

"A great town for a stopover stay travelling to Cape Town."

Paternoster, Wes-Kaap

Ahoy Farmhouse 2

"Te veel smouse, as 'n mens hulle so kan noem. Die nota in Voorstrandt se restaurant se kleedkamer oor die kinders wat goedjies verkoop, behoort in ELKE akkomodasieplek opgeplak te word. Ons het Voorstrandt gereeld besoek en het dit baie geniet. Ons was voorheen al op Paternoster en sal moontlik weer eendag daar gaan uitspan."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Gousblom 6

"Die area het pragtige natuurskoon. Die rustigheid van die area maak dit 'n plesier om daar te bly. Dwarskersbos word ten sterkste aanbeveel vir oornagverblyf of vakansie."

Struisbaai, Wes-Kaap

At Patat Cottage

"Dit was heerlik om die inwoners van Struisbaai te beleef - die vissermanne op die hawe was ook 'n wonderlike belewenis. Struisbaai is beslis 'n 'weer besoek' op ons doenlysie."

Velddrif, Wes-Kaap

Quay West

"Aangename plek om te besoek en die inwoners is baie vriendelik en behulpsaam."

Prins Albert, Wes-Kaap

Yellow House

"Skoon, netjies en 'n juweel van 'n plek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Watersedge 3

"Ons tyd was fantasties net kort. Sal definitief enige persoon aanraai om dit te beleef."

Strand, Wes-Kaap

Ashley on Beach Strand @ Deluxe Apartment 409

"Pragtige sonsondergang. Die omgewing is pragtig."

Witsand, Wes-Kaap

Baby Whale Bliss

"'n Visserman se droom."

Wolseley, Wes-Kaap

Koraalboom Gaste Akkommodasie

"Not much to do and not many restaurants available. Lovely scenery."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Merindol Manor

"Die area leen hom tot kuier en rus en kuier."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Altyd Lekker

"Dit bly 'n Klein Karoo dorpie, en mens moet dit so aanvaar."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Breaker View

"Wow, dis amazing. Verby mooi, en dis waar ons wil aftree. Ek love Mosselbaai."

Blad
Blad 386 - Wys 11551 tot 11580
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang