Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Tulbagh, Wes-Kaap

EpiStay

"Mooi omgewing en baie aktiwiteite in en om die dorp."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Verdoesie

"So lekker stil en rustig!"

Robertson, Wes-Kaap

Engela's Overnight Accommodation

"It was an eyeopener to us as it was our first visit to the area. It's really a nice area to visit especially to people interested in winery. "

Muizenberg, Wes-Kaap

A Heavenly View

"We absolutely love Muizenberg. One of our favourite destinations."

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster's De Oude Muragie

"Paternoster has become a favourite destination. The idyllic town's endless beach is absolutely beautiful. We enjoy the peace that Paternoster has to offer. "

Tulbagh, Wes-Kaap

The Lark @ De Weiglhuys Farm

"Such a beautiful little town. "

Paternoster, Wes-Kaap

Strandlopertjie

"Pragtige plekkie! Mens moet darem net ten minste 1 keer hier kom vertoef!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

Chez James

"Dis 'n stunning awesome vakansieplekkie, sal dit aanbeveel vir almal!"

Vishoek, Wes-Kaap

Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments

"Fish Hoek is a nice, beautiful, quiet town."

Vishoek, Wes-Kaap

Blue Roof Bungalow

"So much to see, super easy to find your way around. The people are very friendly around here. Beautiful oceanic views. Really Peaceful. "

Montagu, Wes-Kaap

@ Echeveria

"Mooi omgewing en vriendelike mense. Lekker gedroogde vrugte. Die lekkerste pannekoek met hoenderlewer geëet by Die Kloof Padstal. Kan dit aanbeveel."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

En Route

"Totaal onderbemark."

Strand, Wes-Kaap

Die Strand Woonstel

"Ons is baie beïndruk. Julle sien ons beslis weer. "

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Ko Ka Tsara Bush Camp

"By die regte mense soos Ko Ka Tsara Bush Camp sal ek beslis langer wil vertoef."

Durbanville, Wes-Kaap

Columbine Place

"Baie winkels en eetplekke."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Ko Ka Tsara Bush Camp

"Mooi dorpie. Maar die omliggende area is wat my aantrek. Al is dit droog, is die natuurskoon en berge ongelooflik."

Murraysburg, Wes-Kaap

Tuishuisie

"Mooi omgewing met pragtige huise en bome."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Sandkorrel

"Sal beslis weer kom."

Knysna, Wes-Kaap

110 Bay View

"Onvergeetlike natuurskoon."

Ceres, Wes-Kaap

Dennesig Kothuis

"Pragtige dorp met die mooiste berge."

Tergniet, Wes-Kaap

See en Berg Rusplek

"Die area is so mooi en 'n moet vir iemand wat nog nooit daar was nie!"

Gordonsbaai, Wes-Kaap

Al Verde

"Gordonsbaai is baie rustig."

Groenpunt, Wes-Kaap

Altona Lodge

"Veilig en pragtige natuurskoon!"

Voorbaai, Wes-Kaap

Sea Cottage 63

"Heerlike, veilige bestemming. Veilige strande, naby pretparke en winkelsentrums. "

Hermanus, Wes-Kaap

Cycads Self-catering 3

"Ons verkies Onrus vir die meer stiller strate en lekker strand met lagoon. "

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Pepper Tree Accommodation

"There isn’t much to do in Beaufort West, but it is a very pleasant town. "

Porterville, Wes-Kaap

Die Koejawelhuisie

"Interessante plekkie met baie vriendelikheid. Het die markdag baie geniet. "

Hermanus, Wes-Kaap

Central Cottages

"Dis is lieflike plek."

Blad
Blad 780 - Wys 23371 tot 23400
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang