Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Oudtshoorn, Tuinroete

Langenhoven B&B

"Oudtshoorn was net mooi lekker ons het dit heelwat geniet."

Knysna, Tuinroete

Woodlands Self-Catering

"Pragtige natuurskoon omgewing met baie aktiwiteite."

Riversdal, Tuinroete

Lalani B&B and Self-catering Cottages

"Dit is 'n baie skoon, netjies en vriendelike dorp."

Tuinroete

Klokkies B&B

"Altyd lekker!"

Wildernis, Tuinroete

ANEW Resort Wilderness

"Pragtig, asemrowend. Heerlike dorpie en strand."

Tuinroete

Outeniqua Mountain Lodge

"Tuinroete is seker die beste deel van Suid-Afrika."

Little Brak, Tuinroete

At Whale-Phin Guest House

"Was nog altyd een van ons gunsteling bestemmings vir 'n heerlike Kaap-see-vakansie! Baie veilige area en wonderlike swemstrand."

Oudtshoorn, Tuinroete

Greeff Cottages

"Daar is by my geen twyfel nie - die Swartbergpas moet van Noord na Suid aangepak word."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Keurbooms River Lodge

"Beste dorp in die land met die meeste besienswaardighede. Skoon strande, avontuur water park, leeupark, olifante, leeus, wynplase."

Upper Old Place, Tuinroete

B My Guest

"Knysna was soos altyd 'n baie lekker plek om te wees. Die twee eilande op die meer versper ongelukkig die koppe en jy is geforseer om daarnatoe te ry om dit te sien. Die plakkerskamp by die ingang van die dorp is egter nie lekker vir toeriste om te sien nie."

Oudtshoorn, Tuinroete

De Kraal Tent Accommodation

"Die mense van Oudtshoorn is vriendelik en dit was lekker om in die straat te loop en jy word gegroet. "

Knysna, Tuinroete

Blackwaters River Lodge

"Te besig in Desember seisoen. Glad nie vir toeriste wat op soek is na rustigheid nie. Verkeer is 'n riller!"

De Rust, Tuinroete

Meijer's Rust Farm

"Intieme dorpie met genoeg winkeltjies en bekostigbare goeie eetplekke. Gunsteling dorp in die Karoo. "

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Ilita Lodge

"Die Transkaroo Lodge, in Groot-Brakrivier, bied 'n uitstekende spyskaart en diens. "

Glentana, Tuinroete

High-Tide

"Glentana is very beautiful. The people are friendly. Four seasons in one day can be expected."

George, Tuinroete

Amasun B&B

"George baie netjies, lekker winkels om te besoek. "

Danabaai, Tuinroete

Amzee Bokmakierie Guest House

"Rustige atmosfeer en mooi natuur. Stil en veilige strandgebied."

Tuinroete

Forestview Guesthouse

"Baie mooi netjiese pad en natuurskoon."

Knysna, Tuinroete

Knysna Hollow Country Estate

"A visit The Heads is a must."

Wildernis, Tuinroete

Thatch Manor on 5th

"Die plek om te bly in Suid-Afrika."

Knysna, Tuinroete

Salt River Lodge

"Baie lekker vakansiebestemming, nie jou tipiese seevakansie nie."

Oudtshoorn, Tuinroete

Kranskloof Country Lodge

"Oudtshoorn is baie mooi en aantreklik en my seun wil net in Oudtshoorn vakansie hou. Daar is baie plekke wat jy kan besoek en die mense is baie vriendlik teen oor jou."

Danabaai, Tuinroete

Paradise Found

"Danabaai het net nie 'n goeie swemstrand nie. Het Hartenbos Bayview toe gery om in die see te kon swem. Verder was dit prentjiemooi en het ons die bokkies een dag gesien. Dis naby genoeg aan Mosselbaai en Hartenbos met baie om te doen."

Blad
Blad 300 - Wys 8971 tot 9000
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang