Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.
"Klein plekkie wat net uit huisies bestaan, een of twee eetplekkies, beslis 'n diamant aan die Weskus as jy wil rustigheid wil hê."
"Awesome plek, as ek nou 'n werk kry daar en kan trek is ek dadelik. "
"Pragtige vissersdorpie. Heerlik om net te gaan stap waar mens wil wees sonder om heeltyd rond te ry. Ongelukkig nie veel om te doen indien daar kinders saam sou wees nie. Sterk aan te beveel vir paartjies sonder kinders. "
"Baie vriendelike dorpie langs die Weskus met pragtige see en spierwit strande en duine. "
Longacres Country Landgoed, Weskus
Long Acres Bahamas Accommodation"it's a great place and will definitely be going back. "
"Ons was by Lambertsbaai, Doringbaai en ingeloer by Strandfontein. Lambertsbaai is nr 1."
"Paternoster is 'n unieke vissersdorpie met 'n uitsonderlike karakter en is heerlik om te voet te verken. Daar is nie nog so 'n lekker stapstrand soos Paternoster sin nie. Vir kilometers is dit net jy en die uitgestrekte wit sand en see, wat 'n fees! Die winkeltjies en restaurante bied iets vir elke smaak en die mense van Paternoster is baie vriendelik en lewer oral baie goeie diens."