Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Have always loved visiting Knysna, but we were disappointed that the "three legs" wasn't running on the Wednesday, the only sunny day we had."
"Dit is 'n pragtige dorp met baie geskiedenis, en die moeite werd om te besoek."
Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
107 Dorpstraat Boutique Hotel"Parkeerplek is 'n riller! Bespreek daarom altyd by akkomodasie wat parkeerplek beskikbaar het. Maar as jy so sentraal bly het jy geen vervoer nodig nie."
"Paarl is a hidden gem! In contrast with the better known Franschhoek and Stellenbosch, Paarl hides its light under a bushel. But I think the restaurants and wineries are better, provide great value for money, and the people are friendlier than in the more touristic sister towns."
"Beaufort West is an ideal stop over for travellers not wanting to drive more than 6 hours per day."
"Dit was heerlik om uit die stad uit te kom. Mens kom nie eers die afstand agter met die pragtige uitsig nie."
Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Boschhuis Apartments – Stellenbosch"Parkering bly maar 'n oorkoepelende problem, andersins heerlik om daar rond te stap en die skoonheid te geniet."
"Alles wat ons nodig gehad het vir die verblyf was hier beskikbaar. Heerlike gees tydens die fietsrit."
"As jy wil wynproe in die area moet jy Val Du Charron gaan besoek vir hulle Pinot Gris 2015. Jy sal nie spyt wees nie! Dit is ook 'n baie mooi wynplaas!"
Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Avenues Guest Lodge"Die restaurante is verskriklik duur. Dit raak tog bietjie duur, as mens die heeltyd moet uiteet. "
"Vishoek is 'n oulike klein dorpie en sentraal geleë tussen die ander kusdorpe met al die toeriste-aantreklikhede. Ons geniet dit om in Vishoek tuis te gaan."