Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Gansbaai, Wes-Kaap

Whalescape

"Sal enige tyd daar gaan aftree."

Mosselbaai, Wes-Kaap

ATKV Hartenbos

"Sien jou gou weer!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Atlantic Loft

"Die Kaap is 'n pragtige plek."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Sal beslis weer daar gaan bly."

Gouritz, Wes-Kaap

Family Beach House in Gouritz

"Gouritz is lekker stil, maar naby genoeg aan Hartenbos en Mosselbaai om aan te vul i.v.m. entertainment vir die kinders."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Kookfontein Farm Cottages

"Dyker Island and the Cape Gannet colony a must visit during any stay."

Paternoster, Wes-Kaap

Tides

"The locals are wonderful and very accommodating."

Montagu, Wes-Kaap

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"Mooi skoon dorp met baie geskiedkundige geboue."

Kaapstad, Wes-Kaap

Mountain Rise Cottage

"Vooral De Waterfront is erg leuk."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Abalone Self-Catering

"We did not explore much, as we went to a family wedding. Family time was our main focus. The quality of the food at three different places was extremely good! Large portions and very tasty! The venue at Bosduif Club was very versatile. We were lucky to have wonderful weather for an outside "kuier". The food was 100% plus! The food at Isabella's was well priced and super tasty. At Melkbosskerm one could eat more than one can consume. Food fresh and tasty. Hosts at all the venues were super friendly."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Clear Water Oasis Guest Farm

"ZAR restaurant/kroeg is 'n lekker 'local' kuierplek."

Riversdal, Wes-Kaap

Meurant

"In Riversdal het ek 'n paar mooi kerke besoek. St Matthew's, dis die klipkerkie in die middedorp, is 'n klein en intieme kerkgebou. Daarbinne is 'n ou historiese pyporreltjie met 'n lieflike klank. Ek het opnames gemaak. Daar is ook 'n museum, maar weens beperkte tyd kon ek dit nie besoek nie. O ja, dan is daar Trends, die restaurant in die swart gebou oorkant St Matthew's. Keurige binneversierings en 'n heerlike ete het gesorg vir 'n lekker ontspanne ervaring!"

Knysna, Wes-Kaap

Brenton Blue

"One of my favourite places and I know our friends now feel the same after our visit. See you soon Knysna."

George, Wes-Kaap

ArendsRus Country Resort

"Sentraal geleë naby aan baie lekker aktiwiteite, maar steeds rustig."

Ladismith, Wes-Kaap

Karoo Karos

"Oulike dorpie en goeie afstand van vele groter dorpe in die omgewing soos Oudtshoorn, Stilbaai en selfs Mosselbaai en George. Pragtige plase in die omgewing."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Beach Room

"Skoon, maar armoede raak duidelik."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Hip-Nautic

"Ek sou hier wou bly vir altyd."

Swellendam, Wes-Kaap

Aan de Bergen Guesthouse

"Lieflike plek met vriendelike mense. Sien my beslis weer!"

Ceres, Wes-Kaap

Ceres Peak

"The town center has degraded since my visit in 2020."

Kaapstad, Wes-Kaap

Central 4U

"Ek was by die Waterfront op 'n boot wat my R350 gekos het. Vir 2 ure lank was ek op die see en het die son gesien sak met 'n shampanje in die hand, en 'n pragtige uitsig op Tafelberg en van die walvisse. As jy in die Kaap by die Waterfront is, maak 'n draai by die Aquarium."

Kaapstad, Wes-Kaap

Strelitzia

"The most beautiful city with tons off amazing places to relax and enjoy breathtaking nature and sea views."

Bredasdorp, Wes-Kaap

In-i-bos Selfsorg Eenheid

"Rustige plattelandse dorpie vol verrassings."

Paarl, Wes-Kaap

Little Oak Garden Cottages

"Een van ons land se mooiste plekke."

Rawsonville, Wes-Kaap

ATKV Goudini Spa

"Die omgewing was pragtig en ons het middagete by Ou Meul geniet op een van die vele wynplase in die omtrek."

Malmesbury, Wes-Kaap

De Gunst Guest Farm

"Ons was in Malmesbury vir 'n swembyeenkoms. Die mense van die dorp is baie vriendelik. Riebeeck-Kasteel is ook baie naby en het meer die toeriste gevoel met restaurante, olyf- en wynplase."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

21OnKleinKaroo

"Rustige atmosfeer."

Blad
Blad 385 - Wys 11521 tot 11550
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang