Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Mosselbaai, Wes-Kaap

Kings Cottage

"Die strande moet net bietjie opgeknap word net bietjie braaitariewe by sit."

Prins Albert, Wes-Kaap

Onse Rus Guest House

"Oulike dorpie en sal beslis weer hier draai."

Kaapstad, Wes-Kaap

Shirley's Place

"Kaapstad sien my saam met my vriende in Oktober weer."

Knysna, Wes-Kaap

Stay @ 24 Malachite

"Very beautiful place."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Lovely walks and so many places to visit"

Kaapstad, Wes-Kaap

Waterways

"Ons is Kaapenaars en dink ons het .die mooiste provinsie, aangesien ons heelwat in Suid-Afrika getoer het."

Kaapstad, Wes-Kaap

3 Zeezicht Apartment

"Cape Town is a great place to live and have a vacation."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Dunes Escape

"Pragtig. Wens ons kon permanent daar woon. Strate is skoon en netjies. Parke en alles word in stand gehou."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

AN Vakansie Huis B2

"Lekker naby aan die see."

Kaapstad, Wes-Kaap

Executive Accommodation

"Gaan beslis weer Kaap toe."

Kleinkrantz, Wes-Kaap

White Sands

"Lovely beach. Easy access to Wilderness."

Velddrif, Wes-Kaap

Rest at No 10

"Dit is my asemskep tuiste."

Swellendam, Wes-Kaap

Arumvale Country Retreat

"Swellendam is 'n pragtige ou dorpie en 'n gunsteling oorslaapplekkie."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Karoo Retreat Guesthouse

"Altyd 'n "moeite werd" oorbly-stop!"

Weskus, Wes-Kaap

L'Ermitage Quagga Lodge

"Ons het vir die skoolvakansie al langs die Weskus af gery - ons, wel die kinders, het dit vreeslik geniet. Stil en goeie kwaliteittyd gehad."

McGregor, Wes-Kaap

The Cottage at Wild Almond

"Lovely sleepy town - great place to unwind."

Wildernis, Wes-Kaap

Boardwalk Lodge Self-catering

"Wildernis en Boardwalk is uitstekend. "

George, Wes-Kaap

Willow Cottage

"Dit is pragtig en so skoon. Almal is vriendelik en praat Afrikaans."

Darling, Wes-Kaap

Doornfontein Wildlife Estate

"Heerlike dorp met baie in die omgewing om te desoek. Darling Brew en Ormonde is gunstelinge, asook Darling Sweet."

Hermanus, Wes-Kaap

Hermanus Beach Club 277

"Mees fantastieste plek, want ek sal daarvan hou om Hermanus 'n permanente blyplek te maak. Dit het alles wat nodig is."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Cape Karoo Guesthouse

"'n Rusplek in die middel van die Karoo met interessante besienswaardighede. As jy lief is vir geskiedenis en vir die natuur is dit die plek om te gaan."

Kaapstad, Wes-Kaap

Clearview

"Such a nice experience to see the different environment the Cape offers in terms of coastal views, mountain scenes etc. In Gordons Bay there was a nice balance between the quaint coastal curio-type shops, restaurants, shopping malls and facilities."

Prins Albert, Wes-Kaap

The Olive Thrush Cottage

"Prince Albert het die vriendelikste mense, gaaf, behulpsaam en gesellig. Ons het vir Johnny ontmoet en dis lekker om te weet dat hy en ander dorpenaars soos hy die tuine so mooi in stand hou. Die slaghuis op die dorp het die beste diens en vleis in die Karoo. Ek het dit so waardeer om die eienaar en sy seun te ontmoet en ons vleisies is in sulke mooi verpakking aan my oorhandig dat my man gedink het iemand het vir ons 'n geskenk gegee. Prince Albert is 'n hondevriendelike dorp."

Robertson, Wes-Kaap

Albatross Country House and Golf Retreat

"Ons eerste besoek aan Robertson area, en ons was aangenaam verras. Gaan definitief weer."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Waves 1002

"Defintief een van die sewe wonders van die wêreld. Tafelberg, die see en natuurskoon is asemrowend."

Blad
Blad 397 - Wys 11881 tot 11910