Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Mosselbaai het reeds verander in 'n stad, maar Danabaai daarenteen weerspieel meer van die rustigheid van die platteland, ten spyte van die toename van inwoners en nuwe ontwikkelings."
"Enigste negatiewe kommentaar is die swak selfoonopvangs. Moes elke dag twee keer ry om boodskappe te kon stuur en ontvang."
"Very friendly little town with a few interesting places to see and enjoy."
"Lovely place to visit especially to include the Saturday Market where food and fresh produce can be bought."
"Ons was vir besigheid op Vredenburg en het dus nie uitgekyk vir toeriste trekpleisters nie. Daar is wel 'n baie modernde winkelsentrum met die standaard restaurante. Daar is ook heelwat tweedehandse winkels en welsynswinkels vir diegende wat hou van rond snuffel."
"Onthou daar is baie beperkte winkels, en niks wat op 'n Sondag middag oop is nie."
"Always beautiful: mountains, sea and wine farms. Cape Town has it all, and we were blessed with glorious weather."