Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Dis rustig. Misdaad is baie laag en polisie sigbaarheid is goed. Jy kan met ’n rustig hart gaan slaap."
"Struisbaai is ’n baie mooi woonbuurt. Mense is so vriendelik en dit laat ’n mens meer tuis voel."
"Beautiful vineyards and mountains just down the Main Road. Historic monuments, National Parks and amazing hiking trails a couple of minutes away."
"Die pad was wonderlik langs die see. Die Botaniese tuin is baie mooi en die see bly altyd pragtig."
"Ongelukkig ry ons gewoonlik net deur of ons slaap net oor. Ons beplan om volgende keer meer tyd te spandeer en alles te besoek."
"Baie rustige roete, min verkeer met baie min vragmotors. Sal aanbeveel aan enigiemand."
"Knysna is 'n plek waar jy kan gaan rus en die mooi landskap kan waardeer."
"Lambertsbaai has got really friendly locals, and may not be the hottest tourist destination, but it is ideal if you want serenity and if you want the type of getaway where you are the only person on a beach."
"Baie mooi deel van ons land. Wingerde, boomryke dorp en genoeg besighede om van te kies."
"Goeie restaurante met alles wat nodig is vir 'n week se vakansie sonder om George toe te moet gaan."
"Pragtige skoon stad. Ons het ’n asemrowende mooi land en almal moet dit beleef! Die Kapenaars is beleef en behulpsaam en ons het welkom gevoel."