Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Kaapstad, Wes-Kaap

Clearview

"The most beautiful city."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

West Coast Beach Villa

"Alles wat jy nodig het, niks te fancy nie. Lekker geleë."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Anne's Place

"Ons is mal oor Bettysbaai - stil en pragtige gebied. Beslis die plekkie om weg te kom van ons gejaagde lewe en net om rustig te wees. Daar is ander dorpies rondom, soos Hermanus, Kleinmond en vele meer om te besigtig."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Nessie

"Good place to go to."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Malika

"Heerlike, veilige ontspannende plek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Malata Beachfront Apartment

"Kaapstad kyk na hul toeriste."

Wellington, Wes-Kaap

Hexberg Cottage

"A great place to go for a break away from home."

Ceres, Wes-Kaap

Beagle's Inn

"Mooi, bergryke atmosfeer. Het die restaurante naby vreeslik geniet."

Kaapstad, Wes-Kaap

Blakes Terrace 903

"Net eenvoudig 'n droom om 'n plek te sien waar goeie dienste gelewer word. Die strand is baie netjies en skoon."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Sea La Vie

"Gemaklike staproetes teenaan kuslyn. Bewaararea en mooi sonsondergang."

Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Nuyvallei Gastehuis

"Sulke mooi uitsigte oral. Lief dit."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Diaz Hotel and Resort

"Mooi strand en wonderlike klimaat. Lekker plek om te ontspan, ook met gesinne. Oulike waterpark. Veilig en baie om te doen en te ontdek. Enigste kritiek is miskien die hoofroetes wat baie druk verkeer kan hê. Museum is 'n besoek werd en mal oor die dorp wat nog sy outentieke atmosfeer behou het. Lekker eet- en kuierplekke langs die strand, veral by Hartenbos."

Robertson, Wes-Kaap

Lily's Rest

"Marbrin olyfplaas en grondpad verder na Kleinhoekkloof is hoogs aanbeveel. 'n Besoek verder die vallei af na Bonnievale se Weltevrede Wynlandgoed is 'n moet op enige kluitklaplys. Die Poet's Prayer van die gedugte Chardonnay roer elke hartsnaar."

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster Cottage on 21

"'n Ongerepte Weskus paradys."

Franschhoek, Wes-Kaap

The Olive and Vine Farm Cottage

"Net jammer daar is nie markverwante, bekostigbare kamp akkommodasie in die area nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Willow Retreat

"Baie verkeer, maar tog vloei dit."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Fluisterbosch Accommodation and Lifestyle Farm

"'n Roete wat ons graag ry as ons Kaap toe gaan."

Caledon, Wes-Kaap

Zamar Guest House

"A small but well looked after town in the Western Cape."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Heaven's Door

"A very welcoming coastal town, with beautiful shorelines."

Sederberg, Wes-Kaap

Kleinfontein

"Magiese omgewing."

Sedgefield, Wes-Kaap

Haven on Hoopoe

"Dit was ons eerste kuier in Sedgefield en dis voorwaar 'n juweel op die Tuinroete."

Kaapstad, Wes-Kaap

Saltycrax Backpackers

"Love Cape Town. Too much to see and do in one lifetime."

Uniondale, Wes-Kaap

Uniondale Manor Guesthouse

"Skoon dorpie en vriendelike mense."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Biffie's Cottages

"Ons was so verras oor hoe skoon en kleurryk Beaufort-Wes was. Die ingang na die dorp begroet jou met 'n mooi tuin en al die huise was kleurryk geverf. Ons het die geleentheid gehad om die pragtige kerk van binne te sien met sy pragtige houtwerk, veral die preek ruimte wat besonders was en die orrel."

Knysna, Wes-Kaap

Estuary Rest

"Mens kan Knysna in een sin opsom: Knysna moet herdoop word na Sandton-on-Sea."

Nature's Valley, Wes-Kaap

Lazy Days

"Nature's Valley remains one of our favourite places to visit."

Klawer, Wes-Kaap

Lemoenkloof Farm

"Klawer omgewing is pragtig."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Castleton 73A 1-Bedroom Apartment

"One of our favourite places to visit."

Sederberg, Wes-Kaap

AfriCamps at de Pakhuys

"Dit is 'n soos 'n kis wat jy oppmaak, en dan ontdek jy die mooiste edelgesteentes."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang