Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Pilanesberg Nasionale Park, Ontsnap Uit Johannesburg
The Kingdom Resort"Ons is elke week daar en raak nooit moeg vir die park nie! Jammerte oor die groot brand en behalwe vir die ontydige betogings elke dan en wan, is als op die pad Pilanesberg toe en in die omliggende areas 'n plesier!"
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Grand Central Guesthouse Rustenburg"The place is neat nice and cool."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Hidden Grace"Pragtige plekkie. Was ons eerste keer daar en het dit baie geniet."
Ben Fleur, Ontsnap Uit Johannesburg
Kalahari Guest House"Mooi area, maar het nie tyd gehad om te besigtig nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Roamers Rest"As jy een keer Parys besoek het, is dit genoeg. Ons was 6 jaar laas daar en dit is maar dieselfde. Niks het regtig verander nie. Dieselfde tipe winkels met dieselfde tipe voorraad. Tot die strate is steeds vol gate. Net een besoek aan Parys is genoeg."
Groenkloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Spacube Luxury Suites and Spa"Pragtige, skoon omgewing met goedversorgde eiendomme."
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
La Vie Gastehuis"Kgaswane Natuurreservaat en Brauhaus am Dam op die Olifantsnekpad is twee van my gunstelingbestemmings. 'n Móét draai by die twee plekke. "
Flamwood, Ontsnap Uit Johannesburg
The Royal Guest House"Die waterdruk is swak en die badprop sluit nie dig nie so die water loop uit."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"The reserve is a beautiful place. I wish guests staying over could be given a special pass because we asked to pay R80 when we went to the shops and told that we have to pay the same amount the following day. My partner negotiated with them and we were given a letter to produce the following day."
Riviera, Ontsnap Uit Johannesburg
Pretoria Inn Self Catering Guesthouse"It is very quiet and safe."
Elarduspark, Ontsnap Uit Johannesburg
Private Apartments"Nie te ver van Internasionale Lughawe. Groot sentrums in radius van 7 km. Was meer as voldoende vir ons doeleindes. "
Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk"Ek sou trots wees om so 'n plek te kan bemark."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Dis altyd lekker om soontoe te ry en al die besienswaardighede, stalletjies en restaurant wat mens kan besoek. Ons het selfs die Elephant Sanctuary besoek voor ons by Out of Africa lodge ingeklok het."
Heilbron, Ontsnap Uit Johannesburg
Donsveertjie Gasteplaas and Venue"Vegkop besoek was beslis die moeite werd. Terrein word pragtig onderhou."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Dinokeng is 'n pragtige reservaat wat nie die blootstelling daar buite kry wat dit eintlik verdien nie. Maar dan, dis 'n juweel van 'n plek wat jy nie met iemand wil deel nie (tong in die kies en met 'n oog-knip)."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Very safe place, even for the kids."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Paaie baie sleg, maar verder baie lekker in die natuur."
Pilanesberg Nasionale Park, Ontsnap Uit Johannesburg
The Kingdom Resort"Ons geniet die altyd reservaat."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Die dorpie is definitief die moeite werd om te besoek! 'n Groot verskeidenheid koffiewinkels, restaurante en pragtige winkeltjies."