Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.
Paradyskloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation"Convenient to most wine routes and gholf courses in and around Stellenbosch, with a beautiful view of the mountains."
"Die Paarl het ons verras! Sulke mooi plekkies om te besoek! Tea under the trees was ongelooflik! Ons sal beslis weer teruggaan soontoe."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Krakadouw Cottages"Hoofstraat is nie so aangenaam nie, maar omgewing is baie mooi."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood"Loved the overall friendliness and helpfulness of the Paternoster residents would definitely recommend to family and friends a beautiful lovely destination. "
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolphin Place House"Aangename en rustige plek om te ontspan. Moet net bereid wees om die wind en die weer te vat soos dit kom."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ohana Self Catering"Dit was nie my eerste keer in Jacobsbaai nie, maar wel my nommer 1 plekkie vir 'n wegbreeknaweek. Elke keer as ek daar kom voel ek tuis en ek kan my verkyk aan die pragtige baai met sy mooi huise. Ek dink die grondpaaie gee karakter!"
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Fonteinhutte Self-catering Apartments"As 'n mens van stilte en rustigheid hou, is dit 'n ideale vakansiedorp. "
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pringle Bay Home"God spent a little longer when He made this area."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aanhuizen Guest House"Swellendam is `n pragtige en netjiese dorp ...`n moet vir toeriste."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Palma Christi Guest House"Lekker rustige dorp met baie eetplekke en 'n goeie basis om ander plekke te besoek. "
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Picollo Bocca Villa"See uitsigte is lieflik. Daar kan net meer vermaak ingebring word omdat daar nie veel is om te doen nie."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
de Oude Meul Guest House"Groot lawaai van mense en veral motors tot laatnag en weer vroegoggend."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Basse Provence Country House"Nice place and the wine tram is a great way to explore the vineyards and taste the beautiful wines that are produced in the area."
"Werk aan die strate bemoelik dit om rond te ry, hoewel dit seker noodsaaklik is. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Pikkewyntjie"Paternoster is 'n Weskusdorpie wat mens nie moet mis nie. Daar is heerlike restaurante, pragtige gastehuise en 'n strand wat wyd strek. Die winkeltjies is oulik en verkoop sonderlinge ware wat mens nie oral sal kry nie. Die vars vis en kreef wat mens direk van die bote af kan koop en wat proe soos see, is 'n definitiewe trekpleister. Alhoewel die wind kan waai, is Paternoster 'n plekkie wat ek oor en oor en oor sal besoek."