Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat

"If you're looking for a place to relax and destress, then this is the place. You can make a day trip to Oudtshoorn if you like or just stay and enjoy the views."

Mosselbaai, Tuinroete

Pudumo 102

"Holiday destination for sure."

Oudtshoorn, Tuinroete

Oppi Draai

"Ons dag was te kort om alles te doen wat ons wou. Moet definitief langer as 'n dag oorbly."

Mosselbaai, Tuinroete

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie

"Have been coming to Mossel Bay for years. So love it!"

George, Tuinroete

ArendsRus Country Resort

"George is een van my gunsteling vakansiebestemmings."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Oppi See

"Pragtige omgewing. Nie omgee om daar te woon nie."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Studio 12 @ The Dunes

"Pragtige dorp met baie om te doen. Puik vir toeriste."

Stilbaai, Tuinroete

Voorhuis

"Stilbaai skep 'n goeie indruk van netheid en daar is oorgenoeg plek om oefening te kry - swem, roei en stap. Die winkelpersoneel orals is vriendelik en alles wat mens mag nodig kry, is beskikbaar."

Oudtshoorn, Tuinroete

Pretplaas Akkommodasie

"Baie hartseer oor die vervalle Infanterieskool waar ek in 1974 met sóveel trots die juniorleierskursus voltooi het! 'n Kort toer deur die dorp vertoon die agteruitgang."

Sedgefield, Tuinroete

Haven on Hoopoe

"Dis in die hart van die Tuinroete en stel jou in staat om die wonderlike strande, riviere, natuur en restaurante in alle rigtings te ontdek."

Mosselbaai, Tuinroete

Innikol 38

"Nice! Mense baie vriendelik."

Mosselbaai, Tuinroete

Sea the View

"Most friendly place for a family vacation."

Wildernis, Tuinroete

Strandloper

"Wildernis is 'n heerlike plek."

Mosselbaai, Tuinroete

69 Portobelo

"Weersomstandighede was fantasties."

Buffelsbaai, Tuinroete

Buffelsbaai Hoofstrand

"Dis is ons guntelingstrand en perfek vir 'n gesinsvakansie, veral met klein kinders."

Wildernis, Tuinroete

The Funny Farm Shire

"A pleasant tourist resort - which is no bad thing as the village caters and is gracious with visitors. At hand were some excellent restaurants!"

Plettenbergbaai, Tuinroete

Belle Vue Ridge

"Heerlike plek vir 'n rustige seevakansie met heelwat aktiwiteite om van te kies in area."

Witsand, Tuinroete

Barnacles

"Ons tweede keer in Witsand en sal weer kom kuier. Dorp was stil en drank was pepperduur. Maak jouself reg vir 'n R50 tot R80 heffing per bottle. Die twee restuarante was puik en het lekker gekuier. Die aas wat ons gekoop het was beslis ook nie die varste of die goedkoopste nie. Volgende keer sal ons meer voorbereid wees en nog lekkerder kuier."

Tuinroete

SeeBries

"Tuinroete is die beste plek langs die kus!"

Mosselbaai, Tuinroete

Riviera Suite 18

"Een van die mooiste plekke in Suid-Afrika. "

Riversdal, Tuinroete

Rusticana Guest House

"Wil graag kom aftree op Riversdal. "CCC all the way"."

Plettenbergbaai, Tuinroete

The Robberg Beach Lodge by Lion Roars Hotels & Lodges

"We have family in Plettenberg Bay and have been visiting there for almost 50 years. It is a special place."

Wildernis, Tuinroete

Views Boutique Hotel and Spa

"Een van die mooiste plekke in ons land. Rus altyd lekker en restaurante is puik."

Witsand, Tuinroete

Kite View 1

"Net die beste."

Witsand, Tuinroete

Kuiergat

"Witsand is 'n baie besondere klein dorpie en ons was aangenaam verras."

Sedgefield, Tuinroete

Flip Flop Holidays at the Whale House

"A real slow town, just what we needed."

Blad
Blad 112 - Wys 3331 tot 3360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang