Geverifieerde Resensie

Wes-Kaap

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 49260 resensies.

Franschhoek, Wes-Kaap

Auberge Alouette

"Regtig iets om op trots te wees!"

The Island, Wes-Kaap

Holiday House on Protea

"Daar moet gekyk word na toerisme sodat hulle maklik kajakke kan huur wat nabygeleë is. "

Saldanha, Wes-Kaap

12 on Beach

"Die strand is nie na wense nie. Dis vuil en daar is baie glas."

Grottobaai, Wes-Kaap

Cockleshell Beach House

"What a wonderful place to go and have a peaceful holiday close to mother nature. Awesome sea views and wonderful walks along the beach and within the nature reserve."

Langebaan, Wes-Kaap

Duinepos Chalets

"Heerlike wegbreek in die natuur. "

Paternoster, Wes-Kaap

Starfish

"Mal oor die dorpie! Die strand is pragtig en daar is baie om te doen. Onthou net die wind begin gewoonlik in die middag waai en kan nogal sterk raak! Gaan vroeg strand toe en gaan besoek die winkeltjies en ander besienswaardighede in die middag. "

Yzerfontein, Wes-Kaap

174 Atlantic Drive

"Baie beperk in terme van inkopiegeriewe."

Mykonos, Wes-Kaap

Sailor's Cabin

"I would just like to state that not staff is friendly, but other than that I would recommend it to family and friends."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Die Rietjie

"Baie besienswaardighede en restaurante om te besoek. "

Barrydale, Wes-Kaap

Sandy's Place

"Really the only overnight stop. Only 2 eating places open after 17:00."

Hartenbos, Wes-Kaap

De Branders Nr 48

"Wonderlike vakansiedorp."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Heaven's Door

"Was great, just quite windy."

Nuwerus, Wes-Kaap

Toeka se huis / Toeka's Cottage

"Baie dankie dat julle die huisie so mooi gerestoureer het, sodat ons daar kom slaap."

Kleinmond, Wes-Kaap

Uiteindelik

"Ek sal enige tyd weer in Kleinmond gaan kuier."

Struisbaai, Wes-Kaap

34 Church Street

"Ek het die dorpie geniet. "

Louis Rood, Wes-Kaap

Strandfontein Accommodation

"Baie dankie vir netjiese verblyf en heerlike aandete."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Rosa B&B

"Is 'n pragtige plek met baie om te besoek teen meestal billike pryse."

Langebaan, Wes-Kaap

The Waves Accommodation

"Langebaan is 'n baie lekker plek met vele interessante aktiwiteite."

Arniston, Wes-Kaap

Pottie's House and Flat in Arniston

"Pragtige strande en heerlike swemplekke. Lekker sandduine om te hardloop, asook ideale plek vir fotograwe."

Paradys, Wes-Kaap

Paradise Heads Self-catering

"Ons verblyf was skoon en netjies en huisie was goed toegerus, maar ons sal nie weer daar gaan bly, bloot oor die geraas van bure en die houtvloere en dun mure. Klein balkon weg van jou huisie waar jy kan sit en braaigeriewe ook nie na wense nie."

Montagu, Wes-Kaap

De Erf Cottage

"Plan your weekend carefully, there is too much to do and see. "

Glencairn, Wes-Kaap

Incazura Guest Suite and The Light House

"Beautiful views, also close to shops and the beach."

Hartenbos, Wes-Kaap

Riviera Suite 18

"Baie goeie vakansiebestemming. Sal weer soontoe gaan."

Melkbosstrand, Wes-Kaap

Beach Road Accommodation

"Baie mooi en skoon dorp. Die see-ervaring is ongelooflik."

Durbanville, Wes-Kaap

Dagbreek Self-Catering Apartments

"Veilig en netjies. Sal enige tyd weer teruggaan."

Blad
Blad 1030 - Wys 30871 tot 30900
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem