Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Keurboomstrand, Wes-Kaap

O So Kozi

"As jy hou van rustigheid en wil wegkom van die daaglikse gejaag is Keruboomstrand beslis die regte plek!"

Hermanus, Wes-Kaap

Windsor Hotel Hermanus

"Gaan gereeld Hermanus toe, een naweek elke twee maande, maar bly by vriende in Voëlklip en kry nie kans om dorp te verken nie .Sal definitief weer by Windsor gaan bly."

Worcester, Wes-Kaap

Palm la Vie

"Skoon en rustige dorp."

Calypso Beach, Wes-Kaap

Crystal Lagoon Lodge

"Die strande is baie netjies en tussen die wonings. Die sekuriteit is ook vriendelik en behulpsaam. Gaan beslis my vriende aanbeveel."

Strand, Wes-Kaap

1402 Ocean View

"Baie mooi plek om vakansie te hou."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Point Village Hotel

"Dis baie mooi, jammer dis nie ’n stapstrand nie. Maar gelukkig is die ander strande wat by dit is, wel!"

Hermanus, Wes-Kaap

Mosselberg on Grotto Beach

"Pragtige dorpie met baie om te doen - 'n moet sien in SA!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Bakgat Blyplek

"Pragtige Karoodorp en ons het die omgewing vreeslik geniet."

Voorbaai, Wes-Kaap

Sea Cottage 21

"Lekker plek om eiendom te besit, as ek die geld gehad het, sou ek beslis daar wou bly."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

21OnKleinKaroo

"Oulike dorpie. Wens ons het meer tyd gehad."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Steenbokkie Nature Reserve

"Beaufort-Wes is 'n baie besige dorp maar rondom is daar 'n paar pragtige wildsplase wat heerlik is om by te kuier. Karoo stilte op sy beste!"

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

La Montagne Lodge

"Oulike klein dorpie met veel om te doen in die vallei."

Parow, Wes-Kaap

25 on Fitzpatrick

"Sentrale ligging vergemaklik toegang tot inkopies, restaurant, ens."

Plattekloof, Wes-Kaap

Smithland Guest Apartments

"Sal baie graag in die toekoms daar ook vir 'n dag of 2 wil gaan bly."

Montagu, Wes-Kaap

Badensfontein

"Baie oulike dorp met baie interessante plekkies om te ontdek."

Myoli Strand, Wes-Kaap

Eagle's Rest on Sea

"Stil en heerlik ongerep."

Parow, Wes-Kaap

Heldersig Cottage

"Het reeds my vriende en familie in Victoria-Wes aanbeveel om daar te bly sou hulle Kaap toe gaan!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oppi Draai

"Mal oor Oudtshoorn!"

Langebaan, Wes-Kaap

4Winde

"'n Pragtige en rustige plekkie en alles is maklik om by uit te kom."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Verdoesie

"Sal graag Jacobsbaai ons permanente verblyf wil maak."

Stilbaai, Wes-Kaap

Beach Castle

"Die mooiste dorpie ooit."

Langebaan, Wes-Kaap

Bella Casa

"Ek is bang dat die karakter van Langebaan ondermyn sal word deur industrieë. Dit is 'n juweel wat bewaar en beskerm moet word."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Accommodation Mosselbay

"Mosselbaai is mooi, maar Danabaai is ongetwyfeld nog mooier."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Grace's Place

"Wil graag eendag meer tyd bestee om die dorpie se skatte te ontdek."

Blad
Blad 1028 - Wys 30811 tot 30840
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang