Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.
"For anyone who loves the mountains and the sea, Betty's Bay offers the best of both worlds."
"You could spend a few days there and totally enjoy your time."
"Stilbaai is 'n aangename stranddorp. Daar is mooi strande en oulike winkeltjies asook ander interessante besienswaardighede."
"They are doing an awesome job, I hope prices will not increase too much in the new year. Thank you for your hard work and commitment to our tourism industry. I look forward to my next adventure with your amazing destinations."
"Lekker plek om plekke te besoek en baie dinge om te doen in Mosselbaai. Lekker bestemming. Sien ons weer."
"Get to the shops before they all close at 6pm if you need supplies. Very neat, friendly and pleasant town."
"Pragtige omgewing, baie om te doen en walvisse om te sien - een van SA se juwele!"
"Great little town. I would recommend reading up on the local restaurants. Love the lighthouse and the historic narrative."
"Dit bly maar 'n plek wat op jou "bucket list" moet wees. Die wyn-trêm moet jy doen, anders was jy nie daar nie. Restaurante orals en die streek se wyn is puik en ek kon nie by almal uitkom nie, dus is dit 'n rede om weer te gaan."
"Dalk 'n bietjie groter algemene handelaar en beheer oor die straatsmouse. Paternoster bied uitstekende restaurante. Sou langer wou bly om almal te ondersteun."
"Die stingrays by die hawe is amazing om te sien en die kos by die restaurant daar is lekker met 'n mooi uitsig. Die water was mooi, verskillende blou skakerings en sonsondergang amazing."
"Verlief op Strandfontein. Dis 'n heerlike plek en perfek vir strandstap en het sommer vele oulike plekke ontdek. Kos vir my siel dié plek."
"Baie veilig en een van die beste bestemmings as dit kom by skoonheid/netheid, selfoonsein nie altyd beskikbaar nie, maar dis 'n voordeel as j wil kom en wegbreek van die besige lewe."