Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"We were there for the SA Road Champs so the town was overrun by cyclists and their families. We felt that restaurant owners were not geared to deal with the increase in numbers. If they knew the SA Champs were happening surely they could have kept their kitchens open longer, brought in more staff and also made sure they did not run out of several things on their menus. This also happens on the weekend of the Double Century cycling event. Other than that the town is clean and charming."
"Great breakaway place. One feels safe. The place is exceptionally clean. Water tastes a bit horrible, but great in coffee."
"Yzerfontein is rustig met sy mooie natuurskoon en lieflike see-uitsig op sovele plekke. Vriendelike mense in winkels en restaurante. Kos was van gehalte. Kry ook so 'n stukkie natuurlewe ook by. Beveel dit aan vir elkeen wat hou van rustigheid en lekker ontspan. Veilig en netjies."
"'n Pragtige kusdorp met 'n wye verskeidenheid van aktiwiteite en besienswaardighede, veral vir die natuurliefhebbers."
"Ek sal enige tyd weer daarheen gaan om al hulle voetslaanroetes te gaan stap."
"Onrusrivier het 'n plattelandse atmosfeer en is goed vir die siel. Die berge aan die eenkant en die Vos-wandelpad langs die see aan die ander kant. Vir die jongklomp is Hermanus net om die draai met winkels, restaurante en diesmeer. Iets vir almal."
"Witsand is ’n lieflike vakansiebestemming wat jy sommer met die eerste sien baie van hou en ek sal definitief weer gaan."
"Die natuurskoon is pragtig, maar die verkeer is 'n nagmerrie. Nie mal oor die metropolus van dir dorp/stad nie. Dis baie deurmekaar en verwarrend. Ek het die omgewing buite die dorpsgrense verkies. Meer as die helfte van die restaurante was tydelik of permanent gesluit (ek neem aan as gevolg van 'n verswakkende ekonomie). 'n Groot gedeelte van die sakekern is onder konstruksie wat toeganklikheid bemoeilik het."
"Pak jou eie medisyne aangesien die winkels oorweldig kan raak."