Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Die Crags, Wes-Kaap

Natures Way Farmhouse

"Natuurskoon en rustig."

Wildernis, Wes-Kaap

Touw River Akkommodasie

"Just love Wilderness! Always have."

Knysna, Wes-Kaap

Dream Stay @ Seahorse Court

"Dis 'n kuierplek vir die ouer geslag, afgetredes wat bietjie wil reis of mense wat pasgetroud is wat bietjie die land wil verken."

Franschhoek, Wes-Kaap

Oak Cottage and Manor House Rooms

"Franschhoek is definitief 'n toeristebestemming in my mening. Wens ons het meer tyd gehad om daar te spandeer. Die ou geboue wat so mooi opgepas word met die mooi tuine was regtig vir my 'n plesier om te sien. Die Franschhoek Wine Tram is ook 'n moet. Ons het dit baie geniet en die diens was uitstekend."

Weskus, Wes-Kaap

Katkop Oord

"Mooi en veilige paaie, vriendelike mense en baie om te sien en te doen. Ons beveel Bird's Island, Isabella's en Muisbosskerm aan (Lambertsbaai), Die Rooi Stoor padstal naby Elandsbaai en 'n kuier by Strandfontein se mooi strand."

Knysna, Wes-Kaap

Tranquility and Simplicity

"Baie mooi en lekker rustige plek. Wonderlike plek om vakansie te by te hou."

Stilbaai, Wes-Kaap

Vakansie Chalet in Palinggat Oord

"Pragtige plek en baie rustig soos die naam natuurlik weergee. Die strand is baie baie mooi."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

101 Oudtshoorn Holiday Accommodation

"Sal beslis weer kom vakansie hou in Oudtshoorn. Vriendelike mense. Veilige omgewing en so baie om te doen."

Kaapstad, Wes-Kaap

Eclipse Stylish Studio

"Kan nie kla nie. Lekker vakansiestad. Lekker eetplekke. Sommer net baie lekker."

George, Wes-Kaap

Ambiante House

"I only had Sunday to explore. Most of George was closed."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Little Lamb

"Dit was vir ons 'n goeie opsie om oor te slaap op ons roete op pad terug na Pretoria toe."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Hartenbos Bydiesee

"Baie mooi, net plakkerskamp maak dit lelik."

Kaapstad, Wes-Kaap

12 on Tharina

"Verkeer! Veral op N2 naby Somerset-Wes."

Wildernis, Wes-Kaap

Xanadu Guest Villa

"Klein dorpie met 'n groot hart vir gasvryheid, baie plekke om te gaan eet en kuier. "

Pearly Beach, Wes-Kaap

Glipsie By Die See

"Vir toerismebedryf sal dié werk as jy stilte soek. Daar is nie baie mense van so aard dat die strand vol is nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Willow

"Daar is baie om te sien en te doen. Die toere wat jy vooraf kan bespreek is baie goed georganiseer."

Kaapstad, Wes-Kaap

Shalimar Guesthouse

"Lovely always but the weather is so unpredictable. "

Paarl, Wes-Kaap

Plumtree Cottage

"Ek ken die Paarl redelik goed, maar nie my gesin nie. Ons sal beslis weer kom. Ek wil hulle nog die Taalmonument ook gaan wys! My man wil ook weer gaan. Alhoewel ons familie het daar, wil ons graag by ons eie plekkie oornag."

Barrydale, Wes-Kaap

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Covid 19 het ongelukkig baie van die besighede swaar getref."

Knysna, Wes-Kaap

Brenton on Sea Chalet

"Beautiful place with so much to see and do."

Knysna, Wes-Kaap

Liebharts Number 1

"For a 7 day holiday I find it is a bit far from other possible places to visit. Knysna, by nature, can be viewed as a destination to visit when you want a relaxed holiday. Otherwise be prepared for driving +50 km."

Gansbaai, Wes-Kaap

The Lighthouse

"Nice place to visit. "

Kaapstad, Wes-Kaap

Signal Hill Lodge

"Best tourism destination with a very big diversity of things to do and see."

Prins Albert, Wes-Kaap

Vine Cottage

"Lovely, clean little town, very picturesque, well worth a visit."

Blad
Blad 683 - Wys 20461 tot 20490

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang