Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36382 resensies.

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Stay @ Gracios

"Wees voorberei op baie warm en droë dae in die somer."

Kaapstad, Wes-Kaap

Brookshill

"Die beste plek in Suid-Afrika en mededingend met die beste ter wêreld!"

Arniston, Wes-Kaap

Arniston Spa Hotel

"Mooi skoon dorp met vriendelike mense."

Kaapstad, Wes-Kaap

2 Bayview Terrace

"Ons het Kaapstad baie geniet!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Jollie Patrollie

"Lieflikste dorp en vriendelike mense. "

Hermanus, Wes-Kaap

74 on Marine - Apartment 103

"Hermanus bied die besoekers alles wat jou hart begeer."

Nature's Valley, Wes-Kaap

The Wood B&B

"Ongelooflike mooi deel van ons land."

Franschhoek, Wes-Kaap

Bleu Cobalt Cottage

"Skilderagtige dorpie omring deur berge en wingerde met hope keuses van restaurante!"

Swellendam, Wes-Kaap

Hermitage Huisies

"Een van die mooiste dele van Suid Afrika. Swellendam met my hart gesteel. Daar is 'n groot verskeidenheid eetplekke vir elkeen se smaak. Al die etes wat ons geëet het was heelik. Veral die Garden Shack se seekos en puik atmosfeer! Die area is pragtig en dis ideaal om as basis te gebruik om die area te verken."

Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Bon Accord Farm Cottages

"Mensig maar ons land is mooi! Een van die lekkerste vakansies wat ek nog gehad het."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

3 Walter Street

"Riebeek-Kasteel is ‘n wonderlike naweek wegbreek. Die restaurante en wynplase is van top gehalte en die dorpie se klein winkeltjies bied alles wat mens wil hê."

Mosselbaai, Wes-Kaap

La Palma C12

"Sal eendag daar wil aftree met gesin. Weer en atmosfeer doen goed vir jou siel en liggaam."

Kaapstad, Wes-Kaap

Hout Bay Hilltop

"Most beautiful place in the world. I am all about exploring my country and city and it never fails."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Swept Away Guesthouse

"Klein dorpie wat jou asem gaan wegslaan met die verskillende sunsets."

Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Lank-gewag Cottages

"Goeie mense, met groot harte en baie kreatiewe mooi planne vir lekker kuier!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Westbank Private Beach Villa

"Hidden treasures to be found."

Greyton, Wes-Kaap

Mount Grace Country House

"Boomryke en rustige plek."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Ocean Watch Guest House

"Sal beslis weer terugkeer."

Velddrif, Wes-Kaap

Seester

"Die rondry het net lekker herinneringe terug gebring van ons susterskuier daar 'n paar jaar gelede. Altyd lekker in Velddrif."

Kaapstad, Wes-Kaap

Dolphin Inn Blouberg

"The Cape with its four seasons in one day will always remain my favorite destination."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Dolfin House

"Baie vriendelike mense."

Witsand, Wes-Kaap

@ The Whales

"Baie pragtige plek!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Tabu House

"Baie lekker plek om rond te reis."

Kleinmond, Wes-Kaap

Rondawel by die See

"Quaint and beautiful, I want to bring all my friends and family back to explore."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Matjiesvlei Retreat Swartskaap

"Die dorp is pragtig met baie historiese geboue."

Swellendam, Wes-Kaap

Eenuurkop Guest Farm

"Pragtige historiese dorp. Nie te ver van Kaapstad. Vriendelike mense en soveel om te sien en te geniet."

Tulbagh, Wes-Kaap

The Lark @ De Weiglhuys Farm

"So baie plekke om te besoek. Ons tydjie was te kort. Een van die mooi plattelandse dorpies wat 'n besoek werd is."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Waterfront

"Dis rustig. Misdaad is baie laag en polisie sigbaarheid is goed. Jy kan met ’n rustig hart gaan slaap."

Blad
Blad 686 - Wys 20551 tot 20580
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang