Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Kussinkie

"Die N1 wat deur dorp loop met soveel groot trokke bietjie ongewoon."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Van Rhyn Guest House

"Meeste plekke was toe."

Heidelberg, Wes-Kaap

4 Daneel Street

"People are exremely friendly and sociable. Good for a overnight and day visit."

Struisbaai, Wes-Kaap

The Goose Nest

"Struisbaai lekker sentraal om die hele omgewing te gaan verken om te sien hoe mooi ons land is. Ons was baie opgewonde om Southermost Tip Monument te besoek. Dit is 'n moet as jy daar is."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Bloemendal Guest Cottage

"Baie sentraal, net 'n uur vanaf Stellenbosch, Franschhoek en Kaapstad. Dorp met baie om te doen, veilig en rustig."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Hartenbos Self-catering Apartment

"Die nuwe glyspoor "Zipline 1.1km" is definitief iets om te probeer."

Victoriabaai, Wes-Kaap

Pier Plesier

"Victoriabaai word oor naweke oorval met ongewenste elemente wat liefs op 'n manier uitgehou moet word as die mooi van die baai behou wil word."

Boland, Wes-Kaap

Vineyard House

"Sal weer terugkom."

Yzerfontein, Wes-Kaap

No17 on Mile16

"Rosemead Bakkery is plek wat moet besoek word indien jy jou op Yzerfontein bevind!"

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Botuin Cottages

"Mooi plattelandse dorp met vriendelike mense."

Struisbaai, Wes-Kaap

Breeze In

"L'Agulas en Struisbaai uitsonderlike vakansieplekke."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Pinnacle Point - Golf Safari SA

"Beste vakansie wegbreekdorp."

Kaapstad, Wes-Kaap

Atlantic Dream Beachfront Villa

"All I can say is that it's the place to be."

Struisbaai, Wes-Kaap

Cape Agulhas Guest House

"Mooi strande. Baie stil."

Langebaan, Wes-Kaap

4Winde

"It was amazing."

Wildernis, Wes-Kaap

Mes Amis Beach Guest House

"Wildernis is 'n pragtige dorpie, net jammer dat soveel restaurante geknak het onder Covid 19."

Wildernis, Wes-Kaap

ANEW Resort Wilderness

"Die dorp se kuierplekke is interesant en bied smaaklike etes. Ons reis selde deur die dorp sonder om te vertoef. 'n Juweel op die kus."

Hermanus, Wes-Kaap

Sandbaai Country House

"Covid19 het die plek in 'n verlate dorp verander. Hoop ons kan vroeg volgende jaar na normaal terugkeer."

Kaapstad, Wes-Kaap

Blue Views Penthouse 4

"Altyd 'n plesier. Bloubergstrand bly maar die beste."

Kaapstad, Wes-Kaap

Authentic Newlands

"Baie Lekker gebly."

Stilbaai, Wes-Kaap

Fransie en Doep se Stoep

"Stilbaai is n pragtige plek en ideaal vir mense wat net wil wegkom van die gejaag van die alledaagse lewe."

Boland, Wes-Kaap

Olifantskop Cottage

"Any trip through the Boland is worth your while as the mountains the farms and open skies are breathtakingly beautiful and relaxing."

George, Wes-Kaap

Plaas Knoetzie Kamma

"George is sentraal geleë naby vreeslik baie aantreklikhede, aktiwiteite en toerisme shopping."

Villiersdorp, Wes-Kaap

De Villiers Country Lodge

"Pragtige pragtige klein dorpie, goeie rus vir die siel. Die mense wat jy ontmoet en dat hulle al die jare daar woon word aanbevelings gemaak waar toeriste die dorp kan verken. Ek het by die vol Theewaterskloofdam gaan sit, altyd van die dam gehoor wat nou vol is, maar 'n uitstekende belewenis om dit met my eie oë te sien. Dan om tuis te kom en jy ruik kos alles skoon en jy voel net tuis. Ek het ook vir 'n vrou gaan kuier op die dorp in 'n ander straat en wat ek daar beleef het was net so positief. Villiersdorp is nou wel 'n bitter oulike dorpie."

Porterville, Wes-Kaap

Akkediskis Gastehuis and Restaurant

"Very quiet and a more that pleasant testing golf course. Well worth the visit."

Blad
Blad 688 - Wys 20611 tot 20640
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang