Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32136 resensies.
Corrie K. - 17th September 2015
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Strande, winkelsentrums en besienswaardighede is maklik bereikbaar op uitstekende paaie. Vir vroulief was ons besoek aan die Wonderland Kwekery/tuinsentrum 'n hoogtepunt.
Mariëtte B. - 17th September 2015
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Agulhas is 'n plek wat 'n mens vir enige toeris kan aanbeveel, agv die wonderlike natuurskoon.
Org L. - 17th September 2015
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Ek gaan weer soontoe... dis die rustigheid self!
Diane P. - 17th September 2015
staying in Villiersdorp, Wes-Kaap
Not much to do but relax.
Celeste R. - 17th September 2015
staying in Paarl, Wes-Kaap
Baie lief vir die pragtige dorpie en ons gaan gereeld daar `n draai maak!
Chantel R. - 17th September 2015
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Very beautiful place, beautiful beaches and very safe.
Elize V. - 17th September 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Skoon dorp!
Isobel V. - 17th September 2015
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Ons hou baie van Yzerfontein.
Leon M. - 17th September 2015
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtig en goed toegerus met goeie restaurante en winkels vir nood benodigdhede.
Jan R. - 17th September 2015
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Beautiful country side.
Catharina L. - 17th September 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prins Albert is 'n ongelooflike mooi plek en skoon. So baie om te sien en doen.
Elaine P. - 17th September 2015
staying in Table View, Wes-Kaap
Excellent.
Yvonne B. - 16th September 2015
staying in Strand, Wes-Kaap
Ons gunsteling vakansieplek. Alles binne loopafstand en heerlike eetplekke. Inkopies gerieflik naby.
Alice Ann J. - 16th September 2015
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Baie stil, rustige en veilige plek. Sal beslis weer besoek.
Rysel D. - 16th September 2015
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Pragtige dorp!
Yvonne B. - 16th September 2015
staying in Bovlei, Wes-Kaap
Bovlei is 'n pragtige bestemming en omgewing.
Yvonne B. - 16th September 2015
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Pragtig.
Yvonne B. - 16th September 2015
staying in Tuine, Wes-Kaap
Groot winkelsentrum. Onderdak parkering. Pragtige berguitsig vanaf die suidekant. Binne loopafstand van Langstraat en die Kompanjietuine, ens. Goeie toegankllikheid tot die gebou.
Riaan D. - 16th September 2015
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Gaan eet beslis middagete by La Petite Ferme!
Christelle P. - 16th September 2015
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Omgewing in Sederberge is pragtig - kan dit beslis besigtig.
Eddie S. - 16th September 2015
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë vir 'n Kaapse besoek.
Zelia S. - 16th September 2015
staying in Nuweland, Wes-Kaap
Stunning area - conveniently positioned.
Paul V. - 15th September 2015
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Go to Fire@10 for dinner, nice people and good food.
Madelein O. - 15th September 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ons is sommer verlief op die dorp met sy pragtige argitektuur, gasvryheid en asemrowende natuurskoon!
Ben M. - 15th September 2015
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Goeie ligging as jy blomme gaan kyk.
Elsabé A. - 15th September 2015
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Onverbeterlik!
Jacques V. - 15th September 2015
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Lekker stil Weskus dorpie.
Sandra L. - 15th September 2015
staying in Wellington, Wes-Kaap
Goed geleë vir besoek aan verskeie wynplase en kelders in die omliggende omgewing.
Japie C. - 15th September 2015
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wilderness is pragtig! Die lekkerste restaurant en kuierplekke. Ook lekker naby aan George Lughawe!
Susan S. - 15th September 2015
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Het Vishoek baie geniet en sal dit graag weer 'n vakansie bestemming maak!
Gordon S. - 15th September 2015
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
The drive from Citrusdal to Ceres on the R303 is one of the best road trips in the Cape.
Wobbe B. - 14th September 2015
staying in Onderpapegaaiberg, Wes-Kaap
De omgeving van het huis is niet een toeristenbestemming van vandaar uit kun je prachtige tochten maken naar de wijngebieden en ook Kaapstad is dichtbij. Het is een plek om lekker uit te rusten.
Desere W. - 14th September 2015
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë vir dag uitstappies.
Jimmy B. - 14th September 2015
staying in Table View, Wes-Kaap
Kan Tafelberg altyd mooi sien vanaf Table View.
Jenny M. - 14th September 2015
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Friendly people, clean village. Would like to go there in summer with a group of people so we could experience the Muisbosskerm restaurant. Good springboard for looking at spring wild flowers.
Matt W. - 14th September 2015
staying in Belvidere, Wes-Kaap
Great place.
Jimmy A. - 14th September 2015
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Lekker dorp mooi dinge te sien! Gaan maak beslis 'n draai by die Zuidkaap Restaurant. Lekker kos!
Naomi B. - 14th September 2015
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
Regtig nice.
Diane G. - 14th September 2015
staying in Suurbraak, Wes-Kaap
Suurbraak is a wonderful little place. Like the old days. You can breath again and re-energize.
Richard K. - 13th September 2015
staying in Kenilworth, Wes-Kaap
Goed geleë naby sport (Nuweland krieket / rugby). Naby Kaapstad en dan ook om sê Houtbaai toe te gaan. Goeie restaurante in omtrek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za