Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

George, Western Cape

Joan Selfsorg Eenheid

"Slegs daar oornag op my reis."

Calitzdorp, Western Cape

Matjiesvlei Cottages

"Só baie bestemmings om in die toekoms te oorweeg!"

Knysna, Western Cape

Estuary Rest

"Fantasties met baie om te doen."

Darling, Western Cape

Aloe Cottage

"Mosaic cafe se bokkom pizza is 'n wenner."

Mossel Bay, Western Cape

La Palma C12

"Baie mooi dorp wat sentraal geleë is."

Saldanha, Western Cape

Kyki-C

"Baie oulike vakansie plek. Sentraal geleë. Reisafstand van Langebaan, Paternoster, Jacobsbaai en ander omliggende plekke."

Paarl, Western Cape

Olive Tree Lodge

"Alryd iets nuuts om na te gaan kyk. Wynplase is so te sê in die dorpsgebied. Baie historiese geboue en baie netjiese dorp."

Cape Town, Western Cape

1105 Portico Beachfront Apartment

"Great as always. I love Cape Town!"

Paarl, Western Cape

Fynbos

"Paarl is 'n juweel van 'n dorp. Hulle historiese geboue is goed versorg. Karaktervolle dorp."

Cape Town, Western Cape

Belvedere on Barkley

"Baie besienswaardighede."

Jacobs Bay, Western Cape

Lavender @ C

"A wonderful destination for rest. Beautiful coastline."

Ceres, Western Cape

Beagle's Inn

"Mooi dorp omring deur indrukwekkende berge."

Betty's Bay, Western Cape

Kara Mia

"Pragtige dorpie en vriendelik."

Agulhas, Western Cape

Suiderstrand Self catering

"Hierdie plek het ons verras, dit is beeldskoon en ons kon heeltyd die kinders besig hou in die natuur en buite. Ons sal beslis weer daar kuier."

Montagu, Western Cape

La Chapelle

"Rustig en lekker plek."

Mossel Bay, Western Cape

Mosselbaai @ Da Gama

"Rus en vrede is altyd goed."

Knysna, Western Cape

Thesen Islands

"Stunning holiday destination."

Ceres, Western Cape

Beagle's Inn

"Mooi omgewing, lekker zipline."

Caledon, Western Cape

Die Pastorie

"As jy nie Caledon ken nie, is dit moeilik om geskikte eetplekke te vind. Google lewer ook nie veel opsies op nie."

Cape Town, Western Cape

Petite France

"Afhangende van waar in die Kaap jy wil wees en jou tyd, moet jy net jou tyd vir die verkeer in ag neem vir beste roete."

Montagu, Western Cape

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"Has several attractions and good hospitality options!"

Oudtshoorn, Western Cape

Bisibee

"Was pleasantly surprised by the friendly people and clean town."

Paternoster, Western Cape

Son-n-See

"My hartsplek. So mooi."

Prince Albert, Western Cape

Karoo Masterclass Cottage

"Lieflike dorpie, rustige atmosfeer, skoon en netjies."

Page
Page 96 - Showing 2851 to 2880
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers