Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16054 reviews.
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Rondegat Cottages"Die paaie is in 'n slegte toestand! Goeie bestemming, toerisme bied baie opsies! Ontwikkeling van damwal gestaak. Clanwilliam sonder 'n dam was nogal 'n skok op die sisteem. "
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Krakadouw Cottages"Lots of places to hike and do long walks. There is also a new built mall for the mall junkies and a wonderful spar that accommodated us with all food needs."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Sanderling Beach House"Kilometers lieflike strand sonder veel mense. Naby en ver genoeg van dorpsarea. Het algemene handelaar met als wat jy nodig het. Tien minute per motor van ander dorpsgeriewe. "
Duyker Eiland, Escape From Cape Town
Caelis Place"Hou dit so afgeleë, stil en privaat, want dis die laaste kans! "
Paternoster, Escape From Cape Town
Jongnooientjiesfontein"Baie mooi en netjiese dorpie. Dit is ideaal vir 'n stil en rustige vakansie - daar gaan nou regtig niks aan nie. Mens ontspan net heerlik op die strand, geniet die rus en vrede en eet in die restaurante. (Daar is 'n paar toeristewinkeltjies, maar hulle is seker gemik op die buitelandse toeriste, want hulle is peperduur.) Die strand is massief en die water is stil, met min branders, so dit is ideaal vir mense met klein kinders. (Die water is egter baie koud.) Hierdie is beslis my gunstelingplek op die Weskus!"
Paradyskloof, Escape From Cape Town
Charming Villa"It is a quiet area, not far, but away from main/busy roads, traffic and noise. It borders on vineyards and forest and exudes a tranquil atmosphere. It seems to be an upmarket area and a lovely residential suburb. It has picturesque views We felt safe as we went for early morning runs."
Swellendam, Escape From Cape Town
33 Berg Self-Catering"Heelwat te sien en te doen in die dorp en omgewing. Sal daarom aanbeveel dat mens langer oorbly as een nag."
Franskraal, Escape From Cape Town
Laatlam93"We were there for our daughter’s wedding and it was 10/10. As a holiday destination perfect if you’re looking for something extremely quiet and laid back - sleepy town, but clean and friendly."
Witsand, Escape From Cape Town
Joune"Net een winkel daar wat iets van als het, baie gemaklik, so beplan net mooi en vat soveel as kan vanaf die huis saam."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Grace's Getaway"Lovely beach. Not as busy as other coastal towns. Which we enjoyed. But you need to be aware of limited options for dinner when eating out. "
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Lekke By Die See"Die plek met die mooiste en beste strand met opregte Weskus vriendelikheid."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Aloe View Homestay"Die atmosfeer is wonderlik. Skoon omgewing en veilig."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Blueberry Hills Self-catering Apartments"Die perfekte plek om te gaan ontspan en rustig te verkeer. "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Strandloper @ Moeriesbaai"As jy wil wegkom van almal en alles, is dit die ideale plekkie."