Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15946 resensies.
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Papillon"Dis my grootword wêreld vir elke vakansie gewees en is steeds lekker!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Harvest Moon"Verskeie geskenkwinkels 'n teleurstelling. Baie beperkte items en pryse ook te hoog vir die plaaslike toeris. Parkering in dorp 'n probleem oor so 'n langnaweek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Castle 2"Lovely town threatened by criminal elements. Lots to see and do. Pity there is no street music or live music in restaurants."
"Pragtige omgewing. Die mense met wie ons te doen gekry het, was almal baie vriendelik en hulpvaardig."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Milkwood Cottage"Veilige plek om te kuier. Vriendelike mense en leefhuis."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Shades of Provence"Went for the SOLO art weekend and will definitely be back next year!"
Riviersonderend, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Ponthuis"A nice little place very quiet, for resting it is the perfect place surrounded by farms. We enjoyed it very much."
"Witsand, in my opinie, is 'n ongeslypte diamant. Die area se walvistelling is elke jaar hoër as Hermanus, en hulle spog as die 'whale nursery' van die kuslyn. Ons het dit inderdaad so beleef. Dis 'n klein kusdorpie, met 2 winkels, 'n klein kerkie, 2 restaurante teen die strand en vakansiehuise. Dit is verseker pretensieloos aan die ou kant, maar soos by meeste plekke is dit effens bederf met 'n nuwe landgoed ontwikkeling by die ingang van die dorp. Uit 'n ontwerpsoogpunt voel die dorpie effens perongeluk. Daar is min in die lyn van bakens, of enigiets wat as leidraad dien om jouself te oriënteer. In hierdie geval dink ek Witsand het potensiaal om 'n bestemmingsdorpie te word met egte bekoorlikheid. Witsand se mense, aan die ander kant, is baie vriendelik en aangenaam, en trots op hulle dorpie. Ons sal verseker teruggaan."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloe View Homestay"Asemrowende plekkie om weg te kom en net te rus."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
On the 18th"Ons geniet dit om in Robertson te gaan kuier. Ons het die aand by die Four Cousins restaurant gaan eet. Die kos smaakvol en baie goed voorberei en bedien. Ons sal Four Cousins definitief aanbeveel."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hotel"Hulpvaardige mense en 'n ideale vakansiebasis dorp om ook die omgewing te verken."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Stay"Ons het ons eerste oggend na die see toe gestap en op 'n groep stropers afgekom. Daarna onveilig gevoel en die see vermy."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Komyntjie 3"Die lieflikste, rustige dorpie met wonderlike eetplekke."
"Oulike, rustige plekkie langs die kus. Maar, mis 'n bietjie "magic" van ander kusdorpies soos Stilbaai of Arniston."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aviento Guesthouse"Uniek, pragtig met oulike winkeltjies en eetplekke!"
"Dis ‘n plek wat mens moet sien en beleef. Ouwêreldse sjarme."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Cederkloof Botanical Retreat"Die omgewing is pragtig, maar die dorp was chaos!"
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Cederkloof Botanical Retreat"Jammer die gholfklub is toe in die week. Geen slaghuis en restaurant?"