Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15861 resensies.
"Die waterval was vir ons die hoogtepunt. Goeie museums. Bietjie gesukkel om inligting aanlyn te vind oor van die plekke."
"Pragtige dorp! Skoon! Vriendelike mense en plek om mens se batterye te herlaai."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Bayview 104"Uitstekende vakansiebestemming! 'n Verskeidenheid van dinge om te doen en te sien, rustige omgewing."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Barrydale Karoo - Boutique Hotel"Lekker geëet by die Bistro Blues Restaurant."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
620 Anne Road Pringle Bay"Pragtige strand vlak by Bettiesbaai en Hermanus."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Whalescape"Lekker plattelands en nie te ver van geriewe af nie - baie om te sien in omgewing!"
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Boschhuis Apartments – Stellenbosch"'n Unieke omgewing en spesiale atmosfeer met heerlike restaurante, interessante winkels en kunsgalerye. By dit alles 'n wonderlike botaniese tuin alles loopafstand!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Misty Waves Boutique Hotel"Hermanus glo ek spreek vir homself, dis ooglopend aan die voorkoms van die area. "
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Eendracht Hotel"Ek sal weer en weer terugkom, ons beplan alweer ons volgende wegbreek."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
La Rochelle"Mooi dorpie en nogal baie om te besoek in die omgewing."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paella"Kreef verkopers is baie opdringerig, en laat jou soms ongemaklik voel. Maar as dit jou nie pla nie, is dit heel lekker."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
De Kroon"Ons hou regtig baie van Jocobsbaai en spandeer ten minste 1 naweek elke jaar daar. Sien uit na volgende jaar!"
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerus"'n Pragtige asemrowende plek. Die winkeltjies het sulke pragtige goedjies. Wat my opgeval het, is hoe mooi skoon die hele dorp is. "
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Cyara"Bettiessbaai is asemrowend mooi. Ons het die uitstappie na die pikkewyne baie geniet. Sal verseker weer 'n draai in Bettiessbaai gaan maak."
"Dit 'n baie mooi, rustige en veilige omgewing wat vir 'n natuurliefhebber, wat van 'n landelike uitsig in 'n luukse gastehuis hou, besonder van waarde is. "
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
South of Africa Self-Catering Accommodation"L'Agulhas is 'n pragtige dorpie waar die 2de oudste vuurtoring steeds sy lig laat skyn. Die dorpie het 'n baie gesellige koffiewinkel, Suidpunt Potpourri, waar die mooiste items vir jou huis gekoop kan word. Die natuur lewer geleentheid vir fietsry en stap op die mees Suidelike punt van Afrika."
"Love Montagu - the mountains people - just everything. The road works are a bit of a pain but once completed will be great."