Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
108 on Main"No restaurants, fast foods or any after hours entertainment for couples."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Grace's Getaway"Lovely beach. Not as busy as other coastal towns. Which we enjoyed. But you need to be aware of limited options for dinner when eating out. "
"Oorgenoeg om te sien en te doen op hierdie idilliese dorpie. Die sonsondergang trekkerrit met plaaslike wyn en eetgoed (Scenic Tractor Ride, Oudekloof Wine Estate) en Jan Wolmerans se insiggewende en kleurryke blik op Christo Coetzee se werk en lewe (Christo Coetzee Gallery & Museum), verdien spesiale vermelding."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Logostim"Paternoster is a quaint fishing village suitable for people who thrive on peace and quiet and the love of crayfish. Nestled by the sea with breathtaking views and long walks on the beach. A quiet area to gather ones thoughts and be revitalised."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Lekke By Die See"Die plek met die mooiste en beste strand met opregte Weskus vriendelikheid."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bachelor Flat in 4de Straat"Sal definitief weer soontoe gaan as die geleentheid daar is, hulle kort net a winkelsentrum, 'n tekort aan winkels."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloe View Homestay"Die atmosfeer is wonderlik. Skoon omgewing en veilig."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
100 Vyfer"As gesin het ons die verskeie grotte gaan opsoek en die kinders het die avontuur vreeslik geniet."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Blueberry Hills Self-catering Apartments"Die perfekte plek om te gaan ontspan en rustig te verkeer. "
Lambertsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Albatross No. 3"Rich in things to see and do would easily visit again. "
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Hiekiehee Vakansiehuis"Ons verlang klaar terug, na die pragtige plek en die vriendelike mense.Tot weersiens."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Light 'n Airy"Baie mooi nuwe winkelsentrum wat maklik bekombaar is met goeie winkels."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandloper @ Moeriesbaai"As jy wil wegkom van almal en alles, is dit die ideale plekkie."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
One Couple Self-Catering"Stay and safe and friendly environment as it currently is."