Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverbush Lodge"Die plaaslike munisipaliteit gooi die dorp se naam weg."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Twin Palms Guesthouse"Maklik om te vind en na punte van belangstelling te beweeg."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Graceland Guesthouse"'n Bekoorlike dorp met verrassend baie eetplekke en vermaak."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Dell"'n Wegbreuk net 'n uur en 'n half van Johannesburg af, 'n moet sien."
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Magalies Mountain View Cottage"Vir 'n rustige wegbreek uit die stad is die ideaal. Mens kan afskakel en net ontspan."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Khayamanzi Guesthouse"Ek persoonlik dink dit is 'n aangename, mooi en maklik bereikbare omgewing van enige plek in Gauteng. Baie om te sien en te ervaar as jy baie tyd het."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Speranza"Ek dink soms Parys bestaan net uit een of twee mooi strate. Die dorp is nie baie skoon nie. Die water ongelukkig ook nie. Maar dit bly nog steeds 'n lekker plek om te besoek. Altyd 'n vriendelike gesig en nog ietsie interessants om te sien. "
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Hill Manor"Dis lekker geleë. Naby klomp plekkies wat besoek kan word. Al is dit in 'n besige straat, hoor mens nie die verkeer nie."
Lynnwood Ridge, Ontsnap Uit Johannesburg
Maribelle's Bed & Breakfast"Sentraal geleë naby 'n aantal inkopiesentrums."
Waterkloof Glen, Ontsnap Uit Johannesburg
The Aviary"Fantastiese ligging in Pretoria. My GPS was net bietjie deurmekaar om by die korrekte hek van die veiligheidsarea in te gaan, maar die groot aanwysings maak dat mens maklik jou bestemming bereik. Dis werklik naby Menlyn en die hoofweg."
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Nullarbor Cottages"Vir ons kort wegbreke gaan ons altyd Magaliesburg toe."
Pilanesberg Nasionale Park, Ontsnap Uit Johannesburg
The Kingdom Resort"Ons het soveel diere gesien en die park is baie goed onderhou! Sal beslis weer gaan en enige tyd aanbeveel."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Hunters Pride 39"Lekker naby die stad. Wilsritte se pryse verskil vanaf R180 pp tot R300 pp. Bespreek vroegtydig."
Rietfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Vivian's Cottage"Lovely quiet area with everything close by."